Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (522)
Seller
Follow
GinaBrown
Content preview
Gina Brown
Afrikaans FAL Poetry notes
Enjambement Wanneer daar geen leestekens is nie. Die een versreël loop oor na die ander een
sonder enige leestekens.
Funksie:
- Verdoesel (versterk/versag) die rym
- Het ‘n uitwerking op die tempo en ritme
- Bevorder vloeiendheid en suggereer sodoende beweging
- Dien as bindmiddel tussen versreëls en tussen strofes
Rym Verwys na die laaste woorde in die versrël wat dieselfde klink.
Halfrym Assonansie and Alliterasie
Alliterasie Herhaling van dieselfde konsonante aan begin van woorde naby aanmekaar – i.e.,
die lewe is laf en lewendig.
Funksie:
- Bind woorde en gedagtes
- Klanknabootsing
Assonansie Herhaling van dieselfde vokale of diftonge op kort afstand van mekaar. – i.e., die
seun en sy skaap slaap heerlik.
Lang klanke – tempo van gedig is stadiger (langdradig)
Kort vokale – tempo van gedig is vinniger (skep opgewondenheid)
Onomatopee/ Die gebruik van woorde om klanke te beskryf, i.e., blaf.
klanknabootsin
g
Letterlike Wanneer iemand presies bedoel wat hulle sê.
betekenis
Figuurlike Wanneer iemand dit nie werklik bedoel nie – i.e., Dit is ‘n regte blou Maandag
betekenis vandag.
Vergelykings Wanneer 2 aparte dinge met mekaar vergelyk word omdat hulle ‘n ooreenkoms het
met mekaar (asof/soos/nes/as word dan gebruik)
Metafoor Wanneer 2 sake met mekaar vergelyk word sonder om soos en nes te gebruik.
Personifikasie Wanneer menslike eienskappe aan ‘n lewelose voorwerp, natuur of abstrakte
begrippe gegee word – i.e., Die klok sing deur die gange.
Vrye vers Geen vaste rympatroon/strofebou nie (Soos los gedagtes wat onder mekaar
neergeskryf word)
Ellips Die weglatingspuntjies in ‘n gedig – Die sin word onvoltooid gelaat.
(beletselteken) Funksies:
- 'n Deel word verswyg sodat dita an die leser se verbeelding oorgelaat word
(leser moet self sy gedagtes invoeg)
- kan ‘n ruspose aandui
- kan die aandag vestig op ‘n belangrike deel wat volg
Leestempo Tempo (tydmaat) dui die snelheid van beweging aan wanneer ons lees of voordra.
Tempo kan stadig of vinnig wees.
‘n Stadige tempo word bewerkstelling deur:
- lang klanke
- baie leestekens
- woorde wat beklemtoon word
‘n Vinnige tempo word bewerkstelling deur:
- kort klanke
- enjambement
- die afwesigheid van leestekens
Titel Dit is dikwels die sleutel tot die inhoud van die gedig en toon verband daarmee. ‘n
Titel van ‘n gedig vervul ‘n belangrike rol:
- dit ontsluit of verklaar die inhoud
- dit vat die kerngedagte saam
Subtitel Dit is ‘n onderafdeling wat onder die title verskyn.
Tipografie Die manier waarop ‘n gedig gedruk is.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller GinaBrown. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $0.00. You're not tied to anything after your purchase.