Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
201
All documents for this subject (485)
Seller
Follow
moeadam
Content preview
klein geloof
die kabouter is uit my tuin gesteel
en kersvader kom nooit meer op sy slee
die tandemuis was net my ma
en paddaprinse is amfibieë
Armstrong was die man op die maan
En my melkskommelweg het versuur
drake is dinosourusse
lugkastele is argitektuur
ek het άl my sprokies brand gesteek
Realisme, Feite, Wetenskap:
EK KAN BEWYS!
maar waarom slaap ek met my lig nog aan
stoei met die monsters onder my bed
en waarom bid ek elke dag
dat die Prins op die donkie my moet red?
Tanja Joubert
klein geloof bietjie geloof het behoue
gebly. Blinde geloof van
iemand wat nog klein is.
Kinderlike geloof.
Kan ook verwys na die dinge
waaraan sy geglo het toe sy
nog klein was, m.a.w. die
, dinge waarin ‘n KLEIN kindjie
GLO. Noudat sy groot is, glo
sy nie meer daaraan nie,
behalwe aan dit wat in die
laaste strofe genoem word.
Kleingelowig: iemand wat
swak geloof het – raak gou
mismoedig.
klein geloof – kleinletter is
ikonografies – ondersteun dat
die geloof klein is.
Strofe 1
Het eens op ‘n tyd ‘n baie
sterk geloof gehad in dinge
soos die tandemuis, Kervader,
maar sy weet ook dat sekere
dinge steeds ‘n realiteit is. sy
erken teenoor haarself en
teenoor ons, dat sy in sekere
opsigte steeds ‘n kind gebly
het!
die kabouter is uit my tuin gesteel Twee betekenisse:
Tuinkabouter van sement
Sy het as kind aan feetjies en
kabouters geglo (maar nie
meer nie).
en kersvader kom nooit meer op sy slee haar pa is waarskynlik
Kersvader
die tandemuis was net my ma dit was haar ma wat tand kom
haal het en geldjie gelos het.
en paddaprinse is amfibieë daar is nie iets soos ‘n padda
wat in ‘n prins verander
wanneer hy deur ‘n pragtige
meisie gesoen word nie.
Strofe 2
Armstrong was die man op die maan Eienaam
blywende vraag – wie is die
man op die maan word
‘wetenskaplik’ beantwoord.
Sy besef dat daar nie ‘n man
op die maan is nie.
En my melkskommelweg het versuur became sour
As kind het spreker gereeld
die magiese melkweg
bewonder en stories daaroor
gehoor – al wat oorgebly het,
is dat die melk “versuur” het.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller moeadam. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.78. You're not tied to anything after your purchase.