Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
201
All documents for this subject (485)
Seller
Follow
moeadam
Content preview
1 die storms woed weer in ons huis vandag
2 maar vol durf klim ek op die tou
3 voetjie vir voetjie skuifel ek vorentoe
4 verby die verwyt-winde van
5 het jy al weer
6 ek het mos gesê
7 wat het jy gedoen
8 gekwelde oë kyk vir my van doer onder
9 ver vewyder van my kollig-balanseertruuk
10 my tou web tussen
11 mure en deurhandvatsels
12 familiefoto’s en almanakke
13 blitsende tv-beelde en internetkonneksies
14 tot by die tuinhek
15 ek is hoog bo die grond
16 weg van alles behalwe die wind
17 maar ek dink nie daaraan nie
18 ek hou my oog op die tou
19 ek balanseer my lewe
20 en voet vir voet skuif ek vorentoe
21 deur die storm
, TOU + LOPER= word as metafoor gebruik: spreker is in ‘n
konfliksituasie en moet maniere/meganismes vind om die konflik te
hanteer en oorleef.
Hierdie manier/meganismes word vergelyk met die vaardighed wat
‘n touloper moet hê om op ‘n tou hoog bo die grond te loop.
Iemand wat homself op ‘n tou balanseer terwyl hy tussen twee
punte loop, gewoonlik hoog in die lug.
Die ‘figuurlike tou’ waarop die spreker in die gedig homself
balanseer verwys na die lewe, die pad wat mense moet loop in
hul lewens om vooruit te kom. (Die touloper simboliseer die
mens se poging om die storms van die lewe te trotseer en om in
hierdie moeilike omstandighede balans te vind.)
Gedig is een lang strofe – dui op ‘n tou waarop geloop word wat
een lang stuk is.
Gedig beslaan 21 reëls wat dui op vryheid (volwassenheid) van
die tiener wat op 21-jarige ouerdom begin.
1 die storms woed weer in ons Die stormagtige verhouding
huis vandag tussen die spreker se ouers –
hulle is gedurig besig om te baklei.
‘weer’ = bakleiery vind gereeld
plaas
Storms- figuurlik
‘n storm woed normaalweg
nie binne ‘n huis nie, maar
buite
‘verwyt-winde’ – ‘n metafoor
– dui op die konflik tussen ‘n
tiener en een of albei ouers
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller moeadam. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.53. You're not tied to anything after your purchase.