Hierdie gewilde Dedicated Online Tutoring Graad 9 EBW:Ekonomie saamgestelde vraestelboek in PDF-formaat sluit verskeidenheid vraestelle en oefeninge in wat dien as uitstekende hersiening en eksamenvoorbereiding. Spesiale dank aan WCED-bronne.
Graa
EBW: Ek
Saamgestelde
Deur Doret
Dedicated On
Kontak: 076 775 2949 /
Spesiale dank vir
,EKURHULENI NOORD DISTRIK
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
GRAAD 8
FINALE NOVEMBER EKSAMEN
VAK : Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
JAAR : 2017
TAAK : Distrik Gemeenskaplike Eksamen
TYD : 02 Ure (120 minute)
PUNTE : 150
ONDERWERPE : EKONOMIE; FINANSIëLE
GELETTERDHEID EN
ENTREPRENEURSKAP
Page 1 of 10
,INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie eksamen vraestel bestaan uit VIER afdelings en VIER vrae.
2. Skryf netjies en leesbaar.
3. Alle vrae is VERPLIGTEND.
4. Lees deur die vrae noukeurig en maak seker dat jy genoeg tyd aan elke vraag
spandeer.
5. Die gebruik van ‘n sakrekenaar is toelaatbaar.
INHOUD EN TYDSBEREKENING
AFDELING ONDERWERP PUNTE TYD
In minute
Afdeling A Alle onderwerpe
Vraag 1.1: Mervoudige keuses 10 8
Vraag 1.2: Pasitems 10 8
Vraag 1.3: Woord bank 10 8
Vraag 1.4: Waar of Onwaar 10 8
AFDELING B (DIE EKONOMIE)
Vraag 2.1 Lewensstandaard/ 15 12
Regering
Vraag 2.2 Regering /Nasionale 15 12
begroting
AFDELING D
(ENTREPRENEURSKAP)
Vraag 4.1 Produksiefaktore/ 23 18
Ondernemingsvorme,
Leierskapstyle
Vraag 4.2 Vlakke en funksies van 7 6
bestuur
TOTAAL 150 120 Min
Page 2 of 10
, AFDELING A
VRAAG 1: KORT VRAE (40 punte)
VRAAG 1.1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (8 minute)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir elke vraag gegee. Kies die korrekte (10)
antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraag nommer (1.1.1-1.1.5) neer.
1.1.1 Watter van die volgende is onder leiding van ‘n raadslid?
A Wykskomitee
B Metropolisie
C Provinsie
D Nasionele regering (2)
1.1.2 Wie is die minister van finansies in Suid-Afrika?
A Trevor Manuel
B Pravin Gordhan
C Nhlanhla Nene
D Malusi Gigaba (2)
1.1.3 Die belonging vir kapitaal as een van die produksiefaktore is …..
A Rente
B Bonus
C Wins
D Belegging (2)
1.1.4 Wanneer ‘n besigheid addisionele meubels aankoop vir R 3 000, is die impak
op die rekenkundige vergelyking soos volg:
A Bates +3 000; Ekwiteit -3 000
B Bates +3 000; Ekwiteit +3 000
C Bates -3 000; Bates +3 000
D Bates -3 000; Ekwiteit -3 000 (2)
1.1.5 Watter een van die volgende is ‘n brondokument vir wanneer goedere kontant
gekoop word?
A Oorspronklike faktuur
B Oorspronklike tjek
C Duplikaat kwitansie
D Tjekteenblad (2)
Page 3 of 10
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller dorettebester. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.35. You're not tied to anything after your purchase.