Hierdie gewilde Dedicated Online Tutoring Graad 9 NW saamgestelde vraestelboek in PDF-formaat sluit verskeidenheid vraestelle en oefeninge in wat dien as uitstekende hersiening en eksamenvoorbereiding. Spesiale dank aan WCED-bronne.
1.1) Die horisontale rye op die Periodieke Tabel word:
A.) Groepe genoem.
B.) Periodes genoem.
C.) Elemente genoem.
D.) Geen van die bogenoemde.
1.2) Element X is diatomies en reageer met element Y wat monoatomies is. As die produk ‘n
metaaloksied is wat met soutsuur reageer, wat is die moontlike sout wat vorm?
A.) XCl2
B.) XCl.
C.) YCl.
D.) XY. (2)
, 1.3) Butaan brand in ‘n oormaat suurstof en vorm koolstofdioksied en water.
C4H10 + O2 CO2 + H2O
Die reaksie word gebalanseer en dus sal:
A.) Koolstofdioksied 8 molekules vorm.
B.) 2 water molekules vorm.
C.) A en B.
D.) Geen van die bogenoemde. (2)
1.4) Die algemene naam vir Magnesiumsulfaat is:
A.) Bytpotas.
B.) Soutsuur.
C.) Marmer.
D.) Engelse Sout. (2)
1.5) Beskou die volgende prentjie wat die reaksie voorstel. Die deeltjies regs van die pyl word die
produkte genoem. Wat word die deeltjies links van die pyltjie genoem
+
A.) Stowwe.
B.) Produk.
C.) Reaktante.
D.) geen van die bogenoemde. (2)
VRAAG 2:
2.1) Definieer die term diatomiese element en gee ‘n voorbeeld van ‘n diatomiese element. (2)
2.2) Skryf die formule vir roes neer. (1)
2.3) Skryf en balanseer die reaksie vir die vorming van roes. (3)
2.4) Gebruik diagramme om die volgende reaksie voor te stel. (3)
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller dorettebester. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.63. You're not tied to anything after your purchase.