100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Grade 12/Matric Afrikaans Home Language Poetry $9.89
Add to cart

Interview

Grade 12/Matric Afrikaans Home Language Poetry

 39 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Completed and typed out class notes for the matric prescribed poems.

Preview 4 out of 37  pages

  • November 10, 2022
  • 37
  • 2018/2019
  • Interview
  • Unknown
  • Unknown
  • 201
avatar-seller
Reaksie
Notas:
Titel:
 Die woord reaksie impliseer dat daar ‘n aksie was.
 Die reaksie is dus ‘n respons op Ghwarrie se doen en late.

Spreker:
 Ek spreker/ eerstepersoonsverteller
 Spreek Ghwarrie direk aan (apostroof)
 Die spreker is trots op sy kultuur, soos die dans. Hy is ook baie ontevrede met Ghwarrie wat tot bekering gekom het en wat nou sy rug gedraai het op hulle
kultuur.
 Die spreker wil weet watse soort godsdiens dit is indien hulle oor liefde en omgee preek, maar dit nie wys en uitleef nie.

Boodskap:
 Daar is duidelik kritiek teenwoordig in die gedig ten opsigte van skeinheiligheid en godsdiens word bevraagteken.
 Daar word ook verwys na mense se geneigdheid om sy kultuurgoedere te verwaarloos en te dink dat ‘n ander persoon sin is beter.
 Die gedig handel ook oor mense wat ander kritiseer omdat hy nie dieselfde dink nie.

Bou van die gedig:
Vrye vers:

 Versreëls se lengte verskil.
 Geen vaste rympatroon.
 Geen vaste ritme/metrum nie.

,Ontleding :
1. Ou Ghwarrie en tjy sê daai ding Ghwarrie: eienaam / Ghwar: skelnaam (onbeskaafte persoon) uitsteltegniek d-alliterasie
2. dat tjy nou gloe met hart en siel, brei uit op “daai ding” genoem in r.1
3. is tjy oek nou een van hul kring verontwaardiging (Ghwarrie is nie meer deel van “ons” nie, maar van “hulle”)
4. en vyand vannie hotnotsriel? Retoriese vraag(beklemtoon ontsteldheid) Vra of Ghwarrie nou neersien op hulle manier van dinge doen/hulle kultuur
5. oe tjy sil nou met newwies tussenwerpsel (dui op onsteldheid)
6. en tjou beste sjute die dag deurbring, Die spreker vra of Ghwarrie nou te deftig is vir hulle (loop rond in nuwe skoene en pak klere) – Hy spot sy vriend bietjie
7. dit kan ek nog verdra, Die spreker kan dit nog aanvaar dat Ghwarrie sy beste voet wil voorsit
8. ma aai, waóm 2de Tussenwerpsel (dui op ontevredenheid)
9. daai Sunday-go-to-meeting-face, ou Ghwarrie? Hoekom sit hy ‘n valse, skynheilige gesig op. Kla Ghwarrie as vals aan (nie meer ‘n ware vriend)
10. wiet, tjy praat mos nes daai seurtjie Ghwarrie se uitspraak het verander (standaardafrikaans en nie meer Kaaps nie), verkleining dui op minagting
11. oppie draad, Ghwarrie praat nou net soos die uitsender op die radio
12. dis juctice, love en tjêritie? Dis waaroor hy praat/preek
13. tjy sê my ek sil eendag brand Ghwarrie sê die spreker sal eendag brand/hel toe gaan (in teenstryding met wat hy preek)
14. ma waa’s daai love en tjêritie? Waar is die liefdadigheid en omgee waaroor hy praat, maar dit nie uitleef nie
15. Die teorie wêk olraait, Die teorie klink wonderlik (preek oor geregtigheid en liefde vir jou naaste)
16. en wat kry tjy ou maat,
17. net hate en insults hier. Die spreker kry weereens die teenoorgestelde as wat die Ghwarrie uitspreek.
18. Dan soebat tjy nog ek moet gloe Ghwarrie probeer die spreker bekeer, ompraat om te glo
19. Nei mattie, gee daai kan, Kan met drank
20. Hou tjy tjou Sunday-go-to-meeting-face Die spreker sê dat Ghwarrie sy skeinheiligheid moet hou, hy lewe eerder eerlik herhaling (beklemtoon ongelukkigheid)
21. en ek my bottel jien. Die spreker verkies sy drank bo skeinheiligheid.

, eerste worp – T.T. Cloete
ontleding van die gedig
1. ONS het nie ou katedrale en kastele nie,
2. GEEN breë riviere bevaarbaar vir groot skepe nie.

 Beklemtoon wat Suid-Afrika nie het nie
 “ons”: verwys na alle inwoners Suid-Afrikaners
 “katedrale”: ou kerke
 K-alliterasie (katedrale en kastele)
 B-alliterasie (breë riviere bevaarbaar)

3. DIE min wolke wat ons het, is yl versprei.
4. ONS het nie groot metropole nie.
5. ONS is sonder groot donkergroen woude.

 Beklemtoon wat Suid-Afrika nie het nie
 “min wolke” dui op min reën: Suid-Afrika het ‘n watertekort
 “yl versprei”: hier en daar
 “groot metropole”: groot stede

6. DUN is ons geskiedenis met min groot name

 Suid-Afrika is nie so goed opgeteken soos ander (Europese) lande nie.
 Suid-Afrika se geskiedenis is nog jonk en dun.

7. SOOS beethoven of dante
8. REMBRANDT of bramante

 Enjambement vanaf reël 6: hef die invloedryke Europeërs uit.
 Name is voorbeelde van baanbrekers.
 Alles word met kleinletters gespel om die name te verkleinerig.
 Beethoven – komponis, Dante – italiaanse digter, Rembrandt – nederlande skilder, Bramante
– argitek

9. ONS het min onwerklike sagte drome

 Aleenplasing: beklemtoon
 Baanbrekers skep dit wat nie bestaan nie (drome) om in ‘n werklikheid.

10. MAAR ons het uitgestrekte woestyne

 “maar”: voegwoord dui op ‘n teenstelling (dui ‘n wending aan)
 In teenstelling met reël 3 (woestyne teenoor water)
 Begin uitbrei op wat Suid-Afrika wel het

, 11. EN krom grys bome wat houtbeen vasskop

 Kontras met reël 5 (krom grys bome teenoor groot donkergroen bome)
 “houtbeen vasskop”: personifikasie

12. IN die droë sand en koets teen die son

 “koets”: personifikasie

13. ONS het baie droë lope

 Suid-Afrika het baie droeë riviere en het dus min water (in teenstelling met reël 2)

14. EN oerrivierbeddings met ou inheemse name

 “oerrivierbeddings”: ou, oorspronklike riviere wat al miljoene jare vloei

15. SOOS gourits en storievertelname soos skrij
16. OF kameelsleep en lijersdraai

 “Gourits”: Na die Khoi-Khoi stam vernoem
 “storievertelname”: Suid-Afrika se plekname vertel stories
 “Skrij”: Boorgate in die Kgalagadi
 “lijersdraai”: ‘n plek waar ‘n mens hiënas, jakkalse, luiperds en gemsbokke kan sien.

17. EN baie reste naby aan die eerste worp

 Alleenplasing om uit te hef
 Sluit aan by die titel
 In Suider-Afrika word baie oorblyfsels gevind van jare gelede
 Verwys na die vredefortkoepel

18. BY wêreldseinde in die suisende stil nag
19. HOOR jy die jakkalse se fossielskreeu

 S-allitersasie (suisende stil nag) bewerk ‘n kalmerende gevoel
 “fossielskreeu”: breek die sagte stemming, die jakkalse se skreeu is so oud soos die fossiele wat hier
aangetref word.

20. IEWERS tussen angstjank en primitiewe spotlag

 “primitiewe spotlag”: so primitief soos aan die begin van die skepping. Dit klink soos iemand wat spot.
 Die jakkalse is angstig, dit klink of hulle tjank.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller sunewilliams2001. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $9.89. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

59804 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$9.89
  • (0)
Add to cart
Added