100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Landbouwetenskappe Graad 11 Opsomming Kwartaal 1 $4.99
Add to cart

Summary

Summary Landbouwetenskappe Graad 11 Opsomming Kwartaal 1

7 reviews
 624 views  3 purchases
  • Course
  • Institution
  • Book

Lekker opsommings om die eerste kwartaal mee af te skop.Die opsomiings is uit Oxford en Ken en verstaan handboeke opgesom.

Preview 4 out of 32  pages

  • No
  • Kwartaal 1
  • November 23, 2022
  • 32
  • 2022/2023
  • Summary
  • 201

7  reviews

review-writer-avatar

By: kleynhanshenru • 2 months ago

review-writer-avatar

By: elaine800509 • 5 months ago

review-writer-avatar

By: liezel55 • 8 months ago

review-writer-avatar

By: annelenerad • 1 year ago

review-writer-avatar

By: cnrcraftworkshop • 1 year ago

review-writer-avatar

By: elmarie27 • 1 year ago

review-writer-avatar

By: annelenerad • 1 year ago

avatar-seller
Landbouwetenskappe Graad 11
Kwartaal 1




1

,Eenheid 1 : Inleiding tot basies chemie

Chemie Die wetenskaplike studievan diesamestelling van stowwe en veranderinge wat dit
ondergaan
Reaksie Die vergandering wat waargeneem word waneer twee of meer stowee in kontak
kom.
Materie Is enige iets wat ruimte opneem of besit (het volume en massa).Die bestaan uit
klein pratikels of eenhede.
Atome Is die kleinste partikels van materie en kan nie verder deur chemiese prosesse
afgebreek word nie.
Molekuul N groep van twee of meer atome wat aan mekaar verbind is om’nverbinding te
vorm wat anders as die oorspronklike atome optree.
Element Is basies’natoom van’nspeswifieke stof en kan nie deur chemiese afgebreek word
nie.
Periodieke N tabel van al die bekende chemiese elemente wat volgens hulle atoomgetalle
tabel gerangskik is.
Isotope Een van twee of meer vorme van dieselfde element wat gelyk getalle protone maar
verskillende getallle neutrone in die kern van hulle atome bevat.
Subatomies Dat iets Kleiner as atomies is
Atoomgeltal Aantal protone in die kern van’natoom
Isotope Atome van dieselfde element maar verskil van atoommassa weens’nverskill van
neutrone in die kern.
Reaktief Reageer baie maklike met ander chemiese elemente


Materie kom in die volgende vorme voor:
 Vaste stowwe – kan hard of redelik sag wees
 Vloeistowwe –’nvloeistof teen kamertemperatuur
 Gasse – gewoonlik onsigbaar

Die algemene struktuur van’natoom
 N atoom is ’n stof in sy eenvoudigste vorm, en kan nie verder in’nchemielaboratorium
afgebreek word nie.
 Atome bestaan uit nog kleiner partikels, wat protone, neutrone en elektrone genoem word.
Partikels van’natoom en hul ladings
 Proton het ’n positiewe lading ( +)
 Elektron het ’n negatlewe lading (-)
 Neutrone het geen elektriese lading nie.




2

, Attomgetal:
 Atoom getal = Die aantalprotone in die kern van elke atoom van die spesifike atom.
 Atoomgetal is uniek aan elke element en is identies aan die kern lading.
 Relative Atoom massa ≈ protone +neutrone

Tipes mengsels:
→ Alloie
→ Kolloiede
→ Oplossings
→ Suspensies

Verskille tussen elemente,verbindings en ,mengsels:

Elemente Atome Molekuul Verbindings Mengsels
N atoom Kleinste pratikels Groep van twee of Stowwe wat Twee of meer
van’nspesifieke van materie meer atome wat gevorm is deur die stowwe wat so
stof aan mekaar kombinasie van gekombineer is dat
verbind is twee of meer elke stof sy eie
om’nverbinding te chemiese chemiese identiteit
vorm wat anders elemente behou
as oorspronklike
atome optree
Kan nie deur Kan nie verder Kan fisies geskei Kan met chemiese Twee of meer
chemiese deur chemiese word. reaksies geskei elemente wat net
Prosesse Prosesse word. deur chemise
afgebreek word afgebreek word reaksies in
nie nie eenvoudiger elemete
geskei kan word.

Elke element Atome verskil Eienskappe van Eienskappe van Elke stof sy eie
verskil van 'n van mekaar die stowwe bly die stowwe chemiese identiteit
Ander en het 'n behoue behou
unieke simbool
Verdeel in Het ‘n unieke en
groepe volgens definitiewe chemiese
Atoomgetal van struktuur
hul atome. Bestaan uit ‘n vaste
verhouding van
atome wat in ‘n
spesifieke struktuur
saam gebind is deur
chemiese bindings

3

, Digtheid van stowwe:


Vastestowwe
(Nie altyd nie )


Vloeistowwe



Gasse




Bioties en abiotiese materie:
1. Bioties → Lewend *Plante
*Diere
2. Abioties → Nie lewend
*water
*gesteentes
*sand
*lug




4

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeafyNotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.99. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48756 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$4.99  3x  sold
  • (7)
Add to cart
Added