This document includes the lesson plans required by the DBE to successfully build your planning.
It enfolds all specifications of a lesson according to CAPS and the ATP's
Ontwerpvaardighede:
Eerstehoekse Ortografiese projeksie: driedimensionele objekte op papier
Konsep van die teken van drie verskillende aansigte:
Vooraansig, Linker- of Regteraansig, Boaansig.
Eenvoudige kubusse
Lyntipes: donker, dof, strepies, golwend, ketting
Skaal en afmetings
Meer komplekse 3D-Objekte:
Gebruik instrumente en teken in Ortografiese
projeksie.
Ontwerp probleem:
Trappe met rolstoel oprit
Ontwerpvoorstel:
Spesifiseer die aantal trappe, die hoogte van trappe, die hoogte van die
trap, die wydte asook die helling van die oprit met reling vir veiligheid
Verduideliking
Verduideliking van instruksies en die mediasie van die konsepte van:
- Ontwerpvaardighede
Verduideliking van instruksies en die mediasie van die konsepte van:
- Eerstehoekse Ortografiese projeksie:drie-dimensionele objekte op
papier.
Verduideliking van instruksies en die mediasie van die konsepte van:
- Konsep van tekeninge in drie verskillende aansigte:
- Vooraansig,
- Linker- of Regteraansig,
- Bo-aansig.
Meer komplekse 3D-Objekte:
Gebruik instrumente en teken in Ortografiese projeksie.
Ontwerp probleem:
Trappe met rolstoel oprit
Ontwerpvoorstel:
Spesifiseer die aantal trappe, die hoogte van trappe, die hoogte van die
trap, die wydte asook die helling van die oprit met reling vir veiligheid.
Opvoeder stel die FAT bekend
Hulpbronne
Prente / illustrasies van:
Ontwerpvaardighede
Eerstehoekse Ortografiese projeksie,
Konsepte van tekeninge drie verskillende aansigte,
Lyntipes / Konvensies
(Praktiese demon-strasies van video grepe).
Prente / illustrasies met verduideliking
, Ontwerp probleem:
Trappe met rolstoel oprit
Ontwerpvoorstel:
Spesifiseer die aantal trappe, die hoogte van trappe, die hoogte van die
trap, die wydte asook die helling van die oprit met reling vir veiligheid.
Leerder aktiwiteite:
- Verstaan eerstens wat die teorie beteken en hoe en waar dit toegepas
kan word.
- Doen gereeld oefeninge ten einde nuwe konsepte te verstaan.
Ontwerpvaardighede, Eerstehoekse Ortografiese projeksie,
Konsepte van teken van drie verskillende aansigte – Voor-, Linker- of
Regteraansig, Bo-aansig, Lyntipes, Skaal en afmetings
Verduidelik aan iemand tuis wat jy geleer het en hoe jy dit kan gebruik.
Indien moontlik, neem foto’s met selfoon van die leerders besig om te
leer. Gebruik die Video grepe wat aangebied word.
Assessering
Die leerder demonstreer kennis en begrip van wat/sy geleer het of
ervaar het, wanneer hy dit in besonderhede aan iemand anders kan
verduidelik.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller annemarieschrenk. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $6.83. You're not tied to anything after your purchase.