100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S $14.26   Add to cart

Summary

Summary EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S

 2 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S

Preview 2 out of 5  pages

  • January 9, 2023
  • 5
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200
avatar-seller
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Graad 7
SUKSESVOLLE SAKEBESTUUR
Module 5
MENSLIKE HULPBRONBESTUUR


A. Die bestuur van werknemers
1. Die pligte van die bestuurder
Bo en behalwe sy ander bestuurstake, is die bestuurder van 'n
onderneming veral verantwoordelik om die mense wat onder hom werk,
op twee maniere te benut:
1. Hy moet sy ondergeskiktes so behandel dat hulle nie rede vir
klagte of ontevredenheid het nie.
2. Hy moet sy ondergeskiktes so motiveer dat hul vermoë ten volle
benut word.


'n Bestuurder moet weet wat op die laer vlakke van die onderneming
aangaan. Hy moet tyd maak om met sy werknemers te praat. Dit word
ook rondloopbestuur genoem.


2. Die verwagtings van die werknemer
Die suksesvolle bestuurder moet ook weet wat die verwagtinge van sy
personeel is, en hy moet aktiewe stappe neem om aan daardie
verwagtinge te voldoen




Wat is daardie verwagtinge?
 Goeie behandeling


1|Page

,  Elke werker wil onder gunstige omstandighede werk. e Elke
werker wil 'n aangename verhouding met sy baas hê. e Elke
werker wil regverdig behandel word.
 Motivering
 Werknemers het vyf basiese verwagtinge wat hulle sal motiveer
om hul beste te lewer:
 “Kom met my ooreen watter resultate ek moet behaal.”
(Doelwitstelling)
 “Gee my geleentheid om myself te bewys.” (Deelname en
delegering)
 “Laat weet my hoe ek vaar —- goed of sleg.” (Bestuurskontrole)
 “Help my wanneer ek hulp nodig het, of wanneer ek swak vaar.”
(Hantering van 'n onderpresteerder)
 “Gee my erkenning vir my bydrae deur my dienooreenkomstiglik te
beloon (Belonings wat motiveer)




B. Maniere wat die bestuurder kan toepas om sy werknemers te
motiveer
1. Doelwitstelling
Wanneer die bestuurder sekere doelwitte aan 'n werknemer stel wat hy
moet bereik, is dit 'n ooreenkoms tussen die bestuurder en sy
ondergeskikte.
Die werknemer kan verwag dat die doelwitte realisties moet wees, met
ander woorde dit moet haalbaar wees.
Die bestuurder sal die doelwitte as 'n uitdaging aan die werknemer
voorhou.




Deelname en delegering
'n Werknemer wil homself graag bewys. Hy verwelkom hulp en
ondersteuning terwyl hy nog leer, maar daarna wil hy die geleentheid hê
om homself te bewys. Dit kan op twee maniere geskied:



2|Page

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller annemarieschrenk. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $14.26. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67096 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$14.26
  • (0)
  Add to cart