Hierdie is volledige klas en handboek-notas van hoofstuk 13 tot 16 van Ekonomie 144 - m.a.w. alles wat jy oet leer vir die A2! (hoofstuk 9 apart)
Ek het 80% vir Ekonomie 144 gekry en is baie passievol oor die vak so ek het volle vertroue in my notas en dat dit die inhou dvir jou sal vergemaklik om...
Keynisiaanse model
Fuktuasies - pre ww2 meer volatile, na ww2 G groter rol in ekon wat fluktuasies verminder
het
AD = C + I + (G + NX) vs BBP spanderingsmetode
- C (huishoudimgs) + I (firmas) = privaatsektor
Vermedigvuldigingsproses
- Onder keyenesiaanse ekonomie
- Sien as deel van hoe ekon werk
Fokus eers net op verbruiksbesteding (privaatsektor - ignoreer owerheid en buiteland)
- Fokus so sterk opp C want 70% van alle besteding is verbruikersbetsteding
Verbruiksfunksie:
- C = c0 + (c1 x Yd)
- komponente:
- C0 = outonome verbruik = vaste bedrag bestee onafhanklik van inkomste (huur,
kos - as nie inkomste sal spaar om hierdie uitgawes te dek) & “is ook huidge
imkomevlak in ekon”(?)
- C1 =MPC = marginale verbruikssgeneigdheid
- Yd = besteebare inkomste (kan of spandeer en dan = deel van
verbruiksbesteding of spaar = en dan is deel van S)
● MPC = verandering in C / verandering in Yd (besteebare inkomste word verdeel
in 2)
● MPS = verandering in S / verandering in Yd
● Yd = besteebare inkomste
● 1 = MPC + MPS
Eg. As R1 toename is in Yd - C op met 80cent , S neem toe met 20cent
- Die proporise besteebare inkomste wat dus verbruik is = MPC = 80/100 = 0.8
, - Dus is MPS = 1 - 0,8 = 0,2
- MPC + MPS = 1 ( net 2 goed wat kan doen met besteebre inkomste - spaar of
spandeer)
In n vb kan k gegee word (keynesiaanse vermenigvuldiger)
- Eg. k = 10 (vermenigvuldiger)
- VERTOLKING : Beteken BBP gaan 10 keer meer verander as die oorspronklike
toename in verbruik
- Dus as outonome besteding met R20 verhoog het, gaan BBP met R20x10 = 200
verhoog
- Werk terug na MPC en MPS !?
- Formule : K = 1/MPS of 1/(1-MPS)
- Dus 10 = 1/MPS
- MPS = 0.1
- MPC = 0.9
As daar n verandering in outonome verbruik is - is daar vermenigvuldiger effek
3 outonome verbruike : onafh van inkomstevlak in ekonomie
- C0
- I
- G
As enige een van die 3 verander : sal die vermenigvuldigerffek plaasvind in ekonomie
Dus sal dit n groter impak he op die BBP via die vermenigvuldiger effek
Voorbeeld
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller nina-marieanker. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.43. You're not tied to anything after your purchase.