Volledige notas oor hoofstuk 16 : Impak van tegnologie op produktiwiteit vir Ekonomie 144 - gemaak deur n A-kandidaat student. Alles wat jy nodig het om te leer vir die A2!
Samenvatting The Economy - Economics (ECONOM01)
Summary microeconomics weeks 1-8
Summary of lecture notes and textbook
All for this textbook (112)
Written for
Stellenbosch University (SUN)
Ekonomie 144 (144)
All documents for this subject (6)
Seller
Follow
nina-marieanker
Content preview
CH16
IMPAK VAN TEGNOLOGIE OP PRODUKTIWITIET VAN ARBEIDERS
16.1 , 2, 5 , 6 = NB
Verhoogde vebruik van kapitaaalgoedere, masjienerie, tegn - basis vir verhoging vn
LS agv dei gepaartgaande toenam in skills en kennis.
Studente moet in staat wees om:
•Werkskepping en –vernietiging, sowel as die impak daarvan op werkloosheid en
ongelykheid, kortliks te bespreek
•Die Suid-Afrikaanse konteks te verstaan en in terme van werkloosheid, die 4 de
Industriële Revolusie en ongelykheid te verduidelik
Tegnologiese verandering verbeter langtermyn lewenstandaarde, maar
kan korttermyn werkloosheid veroorsaak agv arbeidsvervanging
WAT IS KREATIEWE VERNIETIGING
Dis die proses waarin firmas wat nie investeer in nuwe tegnologiee nie, nie kan by
hou by die mark en nie en dus nie meer kan kompeteer met fimas wat wel investeer
, het in nuwe tegnologiee nie. Hulle word agtergelaat en faal dan in die nuwe hoogs
produktiewe mark wat van nuwe tegnologiee en kapitaalgoedere gebruik maak.
- Faal gewoonlik agv feit dst nie goedere bo die produksiekoste daarvan kan
verkoop ie , anders verloor verbruikers in elk geval aan substitute &
gemiddelde markprys daal met nuwe tegnologie
WAT IS INNOVASIE WINS
Innovasiewins is die additionele wins wat gemaak kan word uit die geleentheidskoste
van kapitaalwat n innoveerder kry deur n nuwe tegnologie, bemarkingsstrategie of
organisereings proses bekendstel.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller nina-marieanker. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $3.36. You're not tied to anything after your purchase.