Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (26)
Seller
Follow
sunehorn2
Content preview
AFRIKAANS
KWARTAAL 3
GESPOOK
Spoke loop nou
midmiddae in malls
klieng-klak op mekaar se hakke
van Clicks na Woolworths na
Sportman’s Warehouse na
Mugg & Bean
has-beens met donkerbrille
teen buisbestraling
en jy hoor van hulle
as selfone sinjaal
en kasregister kerm
Want nog ‘n spesie
is besteel
van tyd
van wyse
van plek
Neon het die nag geslaan
TV die drome
7/24 is die deure oop
om te koop
geselskap en geluk
Nou loop die spoke
2
,maar midmiddae
in malls
Sien jy hulle ook?
WOORDESKAT
Blieng - Blink klere of bykomstigehede
Buisbestraling - Te veel blootstelling aan buisligte
Has – Beens - Uitgediende, afgeleefdes,
“verskiete sterre”
Kliek – klak - Geluide van skoene in
winkelsentrums
Klieng - Geluid van geld; hier koop
Malls - Winkelsentrums
Midmiddae - In die middle van middae
Neon - Neonligte, neongas in buise vir
beligting of advertensieborde
Sinjaal - Sinjaaleer is die werkwoord. Hier beteken
dit ; teken, sein (gee) om iets te doen of
na te laat
Spesies - Verwante plante of diere direk onder die
geslag of genus; soort
2
,7/24 - Sewed ae van die week, vie ren twintig
uur per dag; d.w.s elke dag die heeldag,
voortdurend
OPSOMMING
Die spoke loop deesdae helder oordag, in die middae
in die winkelsnetrums rond. Die nagte is
nie
Meer donker soos vroer nie, mense droom nie meer
nie, want hulle kyk net TV, neonligte skyn
die
Heeltyd en die winkels is snags oop. Sien jy ook die
spoke in die winkelsentrum?
VRAE EN ANTWOORDE
1.1 Hoe lyk die “spoke” in die malls?
» Hulle dra hakskoene en donkerbrille. Hulle lyk
bietjie afgeleef, uitgedien (“has-beens”)
1.2 Wat doen die “spoke”? Noem 6 verskillende dinge
» Hulle loop smiddae in die “malls”
» Hulle koop blink modeartikels
» Hulle besoek Clicks, Woolworths en
Sportman’s Warehouse vir alles wat hulle
benodig
» Hulle eet en drink koffie by Mugg & Bean
2
, » Hulle selfone lui en ontvang boodskappe
» Hulle laat kasregisters aanhoudend werk
1.3 Watter beskrywings in strofe 1 suggereer
kunsmatigheid of oppervlakkigheid?
» “klieng hul blieng”
» “has-beens met donkerbrille”
» “teen buisbestraling”
» “selfone sinjaal”
» “kasregister kerm”
2.1 Waarvan, dink jy is die mense in strofe
2”besteel”? Beskruf in jou eie woorde drie dinge
» Baie tyd word in winkels vermors
» Hierdie manier / wyse van doen is …
verslawend, leeg
» Die omgewing / plek is kunsmatig, onnatuurlik
» Die mense word besteel van tyd, goeie
tydverdrywe op gesonde plekke
3.1 Watter effek het die TV op mense?
» Die TV maak mense se verbeelding en ideale
dood
» Die mense dink nie meer nie
» Alles is reeds daar om waar te neem
3.3 Slaag hulle daarin om vriende en geluk te bekom?
Motiveer jou antwoord
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller sunehorn2. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.50. You're not tied to anything after your purchase.