Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Interview
ROBYN Afrikaans FAL Workbook (Grade 10 IEB)
89 views 4 purchases
Course
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Institution
10th Grade
ROBYN Afrikaans FAL Workbook: Student's Guide & Answer Guide:
Module 1: comprehensions, tenses, conjunctions, the negative, plurals, diminutives, adjectives, kommunikasie, grammar test.
This module will help you prepare for tests and examinations. The rules are discussed first (for ex. tense...
AKTIWITEIT 1 LEESBEGRIP
Lees die volgende artikel deur en beantwoord dan die vrae wat volg:
Sylvester briesend in sy ‘tronk’
Leeu se lot onseker
Anika Marais
[Foto: https://stock.adobe.com]
1 Sewe mans moes die rondloperleeu, Sylvester op ‘n draagbaar uit die
Nuwelandberge dra.
2 “En die manne het gesukkel, hoor,” het Wanda Mkutshulwa, ‘n woordvoerder
van SANparke, gister gesê.
3 “Dis die soort terrein waar jy baie maklik jou enkel kan swik. Gelukkig het
niemand seergekry nie.”
4 Die driejarige leeumannetjie is hoog in die Nuweveldberge vasgetrek. ‘n
Veearts het hom met ‘n verdowingsmiddel uit ‘n helikopter geskiet. Die
helikopter was egter te klein om die leeu uit die berge te bring. Wildbewaarders
en spoorsnyers van die Karoo Nasionale Park moes Sylvester op ‘n draagbaar
3 km ver na die naaste voertuig dra.
5 Die vorige keer wat Sylvester ontsnap het, in Junie 2015, het die spoorsnyers
24 dae lank tussen Fraserburg, Leeu-Gamka en Beaufort-Wes na hom
gesoek. Met ‘n satelliet-nasporingstoestel om sy nek het dit hierdie keer egter
net vier dae geneem om hom vas te trek.
2|ROBYN GRAAD 10 FAL (IEB) @M. Jacobs
, 6 “Ons moet onthou dat leeus en ander wilde diere nie parke en hul heinings
verstaan nie,” sê Mkutshulwa.
7 “Vir Sylvester is die Nuweveldberge deel van sy gebied. Hy is net ‘n paar
kilometer van die park se grens gevind.”
8 Toe Sylvester eergisteraand weer in ‘n boma in die Karoo Nasionale Park
wakker word, was hy nie baie gelukkig nie.
9 “In hierdie stadium laat ons niemand naby die boma toe nie,” sê Mkutshulwa.
“Hy is baie aggressief.”
10 “Toe die parkhoof, Nico van der Walt, by die leeu ‘n draai maak, het hy gebrul
en elke nou en dan na die draad gestorm.”
11 Die leeumannetjie se verblyf in die boma gaan nie van korte duur wees nie. Hy
kan ‘n hele paar maande daar aangehou word terwyl SANparke oor sy lot
besluit. SANparke dink op die oomblik aan verskillende opsies, een daarvan is
om hom na ‘n ander nasionale park te skuif. [294 woorde]
Aangepas uit Beeld, 2 April 2016
Woordeskat:
1 briesend – livid 12 nasporingtoestel – tracking system
2 rondloperleeu – stray lion 13 heinings - fences
3 draagbaar – stretcher 14 gebied - territory
4 woordvoerder – spokesperson 15 grens - border
5 jou enkel swik – twist your ankle 16 laat … toe (toelaat) - allow
6 veearts – veterinarian 17 (het) gebrul - roared
7 verdowingsmiddel – tranquiliser 18 verblyf – stay (NOUN)
8 wildbewaarders – game rangers 19 draad - fence
9 spoorsnyers – trackers 20 van korte duur – for a short while
10 voertuig – vehicle 21 aangehou word – kept
11 ontsnap – escape 22 skuif – move
3|ROBYN GRAAD 10 FAL (IEB) @M. Jacobs
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller jacobsmaria83. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.07. You're not tied to anything after your purchase.