Sluit nie Stemnotas in nie dus raai ek U aan om dit
asseblief te gaan luister
MARCH 13, 2023
IR-MARIE JOUBERT
, Leereenheid 1
Inleiding tot onderwysreg in SA
Mattheus 18:6
Maar elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit is vir hom beter dat ’n meulsteen
aan sy nek gehang word en hy wegsink in die diepte van die see”.
o Toepassing van die reg moet uit ‘n Christelike lewens-en wêreldbeskouing gebeur. Ons
(Onderwysers) is net mens & ons optrede kan ook ander skade maak. Daarom het ons reëls
, wette & regulasies om ons houding te bestuur – Onderwys ordelik & doelmatig plaasvind
Liefde
Toepassing van wet
Gehoorsaamheid
berus op
Sorgsaamheid
Wedersydse respek
Doel van Onderwysreg
Stel gepaste reëls & Proseduress vir alle Rolspelers
Definieer regte , verantwoordelikhede & pligte van Rolspelers
Geborgenheid (veiligheid) skep vir kinders & onderwysers Norme:
Orde, harmonie en regverdigheid te skep in die klas en in die skool;
Verhoudings tussen belanghebbendes te reguleer Die reg is ‘n normatiewe
Doeltreffende Onderwys moontlik te maak sisteem
m.a.w – basis vir ordelike
gedragsreëls in die
samelewing
Wat is die Reg?
o Deur mense vir mense gemaak
o Verskeidenheid menslike gedrag
o Hoof Funksie: om behoorlik orde te skep
o Askey & McLeod beskryf die reg as : ’n instrument wat die mens se sosiale gedrag reguleer met
die doel om hulle in staat te om vreedsaam in ’n geordende samelewing te kan saamleef.
Jy as onderwyser het OOK REGTE!
Ir-Marie Joubert
, o Iemand moet gedragreëls opstel & iemand wat sien dat dit nagekom word
o Menslike gedragreëls : Wetgewende gesag
o Uitvoerende gesag : maak seker reëls word gehoorsaam
o Hoof doel – Om vrede & veiligheid te bewerkstellig & instand hou = effektiewe onderwys
o Onderwysers ook geregtig op : geregtigheid , billikheid en regverdigheid soos die leerder
o Bybel sluit reg/verkeerd en wat behoorlik/onbehoorlik op = Christelike normsisteem
o Ondeerwyser moet sorgsame toesighouer wees en is aan oppergesag van die Grondwet
onderworpe
Funksies van die Reg
1. Beskerm regte & vryhede
2. Onpartydige maatstawwe aan die hand waarvan optredes beoordeel kan word – konflik &
dispute op te los
3. Handhaaf orde
4. Maak voorsiening vir strukture bv howe
5. Bewaar orde en geregtigheid in die gemeenskap = vreedsaam lewe
6. Fasiliteer verandering
7. Monitor aksies & optrede van die regering
Grondwet :
o Stop segregrasie & apartheid
o Hoogste gesag in land - Alle wette ondergeskik aan grondwet
o Reël en orden strukture , funksies & gesag van staat
o Bepaal dat gesentraliseerde gesag van staat af gewentel word na plaaslike regerings
o Hoofstuk 2 NB vir Onderwysers :
▪ Onderwyser het verantwoordelikheid om leerders op te
voed oor waardes van Grondwet , respek vir regte & hoe
hul regte handhaaf en nakom
Ir-Marie Joubert
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ir-mariejoubert. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.28. You're not tied to anything after your purchase.