'n Volledige opsomming van die inhoud van Ekonomiese en Bestuurswetenskap Graad 9, wat voldoen aan die vereistes soos uitgele in die KABV / CAPS kurriculum. Kleurvolle kantnota's is bygevoeg om die leerervaring te verbeter
, EKONOMIESE STELSELS
WAT IS EKONOMIE? EKONOMIESE PROBLEEM
sosiale wetenskap wat ondersoek hoe individue, huishoudings en firmas hul SKAARSHEIDSPROBLEEM
onbeperkte behoeftes en begeertes met beperkte en skaars hulpbronne
bevredig > omgewing waarin verbruikers en produsente probeer om die om die onbeperkte behoeftes en behoeftes van die samelewing te
ekonomiese probleem op telos bevredig met die gebruik van beperkte hulpbronne
→ Mense het net ’n beperkte hoeveelheid geld MAAR baie behoeftes en
begeertes om te bevredig
→ Die regering het ook ’n beperkte hoeveelheid geld en kan nie al sy
BEHOEFTES BEGEERTES begeertes bevredig nie
= goedere en dienste NOODSAAKLIK vir = menslike begeertes na goedere en
basiese oorlewing dienste EKONOMIESE SISTEEM [3 SENTRALE VRAE]
Z Behuising & veiligheid Z fancy tegnologie 1. UITSET VRAAG
Z Kos Z nuwerwetse klere/drag
Z Water Z lekkernye (kos en geskenke) → WATTER GOEDERE EN DIENSTE sal geproduseer word
en in WATTER hoeveelhede?
WAT IS ‘n EKONOMIESE
AANVRAAG SISTEEM / STELSEL? 2. INSET / INVOER VRAAG
STAAT→ KRY WINS & VERSKAF DIENSTE REGERING → GOEDERE EN DIENSTE
(REGERING BEHEER EKONOMIE) (EKONOMIESE BESLUIT WORD DEUR INDIVIDUE GENEEM)
Kenmerke van sentraal beplande ekonomie: -’n ekonomiese stelsel waarin ekonomiese besluite deur privaat
individue wat die produksiefaktore besit geneem word
→ Regering beheer die produksiefaktore (STAAT)
Kenmerke van mark ekonomie:
→ Regering besluit watter goedere en dienste geproduseer word
→ Privaat individue besit en beheer die produksiefaktore
→ Regering besluit hoe hierdie goedere en dienste geproduseer word
→ Entrepreneurs besluit wat om te produseer
→ Regering besluit wie die verbruikers van hierdie goedere en dienste
sal wees → Entrepreneurs besluit hoe die produksie sal plaasvind
→ Individue besluit watter goedere en dienste gebruik gaan word.
, GEMENGDE EKONOMIE [SUID-AFRIKA] GLOBALISERING
tendens in die rigting van groter ekonomiese integrasie en samewerking
= mengsel van private en staatsbeheer oor die ekonomie tussen verskillende lande
Kenmerke van die gemengde ekonomie:
GLOBALE EKONOMIE
→ Kapitaal afkomstig van banke, aandeelhours en regering[bestee
belastinginkomste]
GLOBALISERING VAN PRODUKSIE MARKTE,
→ Entrepreneurs besluit WAT om te produseer
FINANSIES, KOMMUNIKASIE EN DIE
→ Regering bestee geld aan publieke dienste
→ Regering implementeer wetgewing om ekonomiese aktiwiteit te WERKMAGTE
beheer [bv. Regstellende aksie in SA]
(EKONOMIE VAN DIE WÊRELD)
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $11.96. You're not tied to anything after your purchase.