Opwarming
• Verbeter jou postuur en liggaamslyn met elke les terwyl jou liggaam sterker, soepeler, en
koördineerder word.
Vloerwerk
• Fokus op die verhoging van jou kernspier krag, konsolidasie van individuele spiere in jou bene,
voete en heupe, en verbetering van jou soepelheid deur middel van inwaartse en uitwaartse
rotasie van die bene vanuit die heupgewrigte.
Kernstabiliteit
• Oefeninge betrek spiere in die voorkant en agterkant van jou liggaam om kernstabiliteit te
verhoog.
• Met 'n sterk kern kan jy vinnig en kragtig beweeg, en sal jou postuur verbeter.
Armbewegings
• Leer om jou arms te beweeg vir balans, lyne, en gebare.
• Arms kan help met uitvoering van bewegings en emosies aandui.
Liggaamsdeelisolasies
• Leer hoe om verskillende dele van jou liggaam in isolasie te beweeg.
• Fokus op kop, skouers, bolyf en heupe.
Gewigsverplasing
• Oefen swaaioefening en ander oefeninge vir gewigsverplasing.
• Gewigsverplasing behels verplasing van bekken van een been na ander.
• Vereis sterk kern en balansering van gewig oor voet waarop gestaan word.
• Verbeter postuur en doeltreffende beweging van een voet na die ander.
Afkoel en strekoefeninge
• Aan die einde van 'n klas is dit goed om te strek omdat jou spiere nog warm is.
• Deur te strek raak jy van spanning en styfheid in jou spiere ontslae.
• Strekoefeninge bied 'n rustige tydjie om op die klas en jou onlangse aktiwiteite te reflekteer.
• Soepelheid kan verhoog word deur gereelde strekoefeninge te doen.
• Bonsende of ingedrukte strekke moet vermy word om beserings te voorkom.
• Jy kan jou soepelheid tussen dansklasse verbeter deur hierdie oefeninge te doen.
• Na 'n bad of stort of na sport is die ideale tyd om te strek.
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller skoolnotas. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.85. You're not tied to anything after your purchase.