Donker Web character and plot summaries presentation
Donker Web by Fanie Viljoen Complete and Comprehensive English Summary of Chapters 36-68
Donker Web Complete summary in English
All for this textbook (6)
Written for
12th Grade
Afrikaans First Additional Language
200
All documents for this subject (13)
Seller
Follow
hermienbotes1
Reviews received
Content preview
DONKER WEB
Fanie Viljoen
Volledige Opsomming
Deur
Hermien Botes
1
, PROLOOG <reboot> - JOHANNESBURG
Verlede – Xander is elf jaar oud
Derdepersoonsverteller
• Xander kry sy pa in die studeerkamer met ʼn 9mm pistool in sy hande. Sy pa wou
homself skiet, maar sit dit weg toe hy vir Xander sien.
• Sy pa sê sy naam en dit voel vir Xander of sy naam deel word van die donker en
boosheid in die vertrek.
Ses maande later – Xander is twaalf
• Daar is iemand by die deur. Hulle soek sy pa.
• Manne met swart jeans en T-hemde aan.
• Dok het hulle gestuur.
• Xander se pa sê vir hom om weg te kruip.
• Xander hoor sy ma skree.
• Iemand slaan sy pa – hy sak inmekaar.
• Xander voel net vrees.
<recovery drive>
SANDHURST
Die aand voor Greg Stellenbosch toe ry
Einde Januarie, ʼn jaar na hy in matriek was.
Eerstepersoonsverteller
• Greg bly in Sandhurst, Johannesburg
• Sy ouers is ryk. Hulle woon in ʼn luukse huis.
• Sy huis is somber en neerdrukkend. Sy pa is in die
Kgosi Mampuru II tronk, C-Max.
• Greg se broer John het selfmoord gepleeg.
• John se kamer lyk nog net soos voor hy dood is.
• John en Greg het baie extreme sport saam gedoen: bungee, rotsklim, river rafting.
• Meksikane glo mens sterf drie keer: 1) wanneer jy jou oë toemaak 2) wanneer jy
begrawe word 3) wanneer mense jou vergeet.
• Greg en sy ma het ʼn goeie verhouding.
• Greg se ma het nie John se dood verwerk nie. Sy erken dit teenoor Greg.
• Soms toe sy alleen was, het sy so hard soos sy kan geskree uit frustrasie.
• Eckardt Wilken se social engineering aanval teen Greg en sy gesin, het hulle gesin
uitmekaargeskeur en vernietig.
• Dok Pienaar (Lawson se skoolhoof), Die Butcher, en Greg se pa (Chris Owen), Die
candlestick-maker, was betrokke by Project Nursery Rhyme en het Eckardt Wilken
se pa (regter Gericke) vermoor.
2
, • Greg se pa was skuldig aan binnehandel en omkooptransaksies.
• Greg moes Lawson College verlaat omdat hy skuldig was aan hacking.
• Al John se besittings is uit Lawson College se Gedenkmuseum gehaal – sy foto’s,
skoolbaadjie, getekende rugbybal.
• Die dag toe Greg sy goed by Lawson College gaan haal het, praat hy met Thomas
Lawson: stigter van Lawson College en hoof omdat Dok Pienaar in die tronk is.
• Hy is soos die Godfather. Hy hoop hulle kan in die toekoms weer saam besigheid
doen – Greg sê “No need.”
• In die skoolkoshuis Huis Davinci het almal hom gespot. TJ, Thomas Lawson se
kleinseun het Greg by die polisie aangegee. Greg het gedink hulle was vriende.
• Die skool se leuse: Lux hominum vita (Lig is die lewe vir die mensdom) beteken
niks meer vir Greg nie.
• Kwanele – het hoofseun geword toe Greg geskors is – hy het Greg kom groet met
die geheime Lawson College-handdruk.
• Plank, (Mark Gibbons) groet hom ook. Hy gaan die volgende
jaar op Stellenbosch swot.
• Greg gaan matriek saam met die homeschoolers klaarmaak.
• Sy pa se hofsaak – hy en Dok Pienaar word skuldig bevind aan
moord en terrorisme.
• Greg sien ʼn vrou met swart hare en ʼn streng mond op die
galery in die hof.
Greg slaap by ʼn B&B in Beaufort-Wes – op pad na Stellenbosch
• Greg koop ʼn BMW 118i-sportmodel net voor hy Stellenbosch toe gaan.
• Hy vat sy skildery The temptation to exist van Conrad Botes saam Stellenbosh toe.
• ʼn Vrou by B&B in Beaufort-Wes herken vir Greg van Die Huisgenoot. Sy beskuldig
sy pa dat hy onskuldige mense doodgemaak het. Sy sê ryk mense kom altyd weg
met hul misdade. Sy vra of hy die Baker ook gaan vastrek.
STELLENBOSCH/EIKESTAD/MATIES/STELLIES
Januarie/Februarie
Greg bly in ʼn studio apartment in Stellenbosch
• Greg gaan studeer Sportwetenskap in Stellenbosch
• Hy woon in ʼn studio apartment in Van
Riebeeckstraat. Prime property.
• Hy bly in no. 7. Hy ontmoet vir Chloe Adams,
Lizmari en Kiana. Chloe bly in no.5
• Chloe swot kuns. Sy noem hom Greg-maak-nie-
saak-nie.
• Plank kom groet hom met die Lawson handdruk.
• Hy woon die Oriënteringsweek vir eerstejaars by.
3
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller hermienbotes1. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $11.56. You're not tied to anything after your purchase.