100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Dienaar van nagereg - Patrick Petersen Opsomming (Volledige Analise) $3.04
Add to cart

Summary

Summary Dienaar van nagereg - Patrick Petersen Opsomming (Volledige Analise)

2 reviews
 479 views  4 purchases
  • Course
  • Institution

Lekker opsomming vir die gedig Dienaar van nagereg geskryf deur Patrick Petersen.

Preview 2 out of 6  pages

  • May 26, 2023
  • 6
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200

2  reviews

review-writer-avatar

By: krielijg • 7 months ago

review-writer-avatar

By: stephanieuys • 1 year ago

avatar-seller
Dienaar van die nagereg - Patrick Petersen




1

, Dienaar van die nagereg - Patrick Petersen

R Reel Analise
Strofe 1 :
 Die spreker se pa se werk as polisieman word uiterlik en oppervlakkig beskryf
1 wanneer ek, pie djy pie, dink aan u pa-pappa-pappie  “ek”: eerstepersoonspreker; kind van ‘n
polisieman in apartheidsjare
 “ pie djy pie “: outobiografies (P.J.P)
 “dink”: herinneringe
 “u”: formele aanspreekvorm Dit kan ’n
teken wees van die afstand/ skeiding
tussen die kind en sy pa of dit kan ’n
bewys wees dat die kind respek vir die pa
het.
 Die spreker roep herinneringe oor die pa
en later ook oor die pa ser werk op.
 Ie- Assonansie : klankmatige effek
 Progressie: Pa-pappa-pappie dui op
progressie en vertedering
2 sien ek  Alleenplasing: beelde wat volg, sluit aan
by die →Dit vestig die aandag op die
visuele beelde wat in die res van die strofe
volg, bv. kakie; groen; wasem uit mond
 Inversie:“sien” beklemtoning wat hy
waarneem.
3 u langarm in ’n jas reënerige kakie op ’n groen raleigh  “ reënerige kakie “: sinestesie -
vermenging van sintuie
 “kakie , groen “:Die gebruik van hierdie
kleure skep duidelike visuele Beelde; dit
bevestig hoe helder die spreker se
herinnering aan sy pa en sy pa se werk is.
 “langarm”: Polisie = Langarm van die
gereg
 Denotatief: die pa se arm letterlik lank.
 Konnotatief: Die pas is ‘n lid van die
figuurlike “lang arm van die gereg” (Hy is
‘n geregsdienaar). Die uitdrukking
“langarm van die gereg” verwys na die
polisie wat alle misdadigers vastrek.
 “Groen Raleigh”: n fiets, sy pa het in die
wind en weer werk toe gery op sy fiets.
4 vir presies wees; ’n teen-koue-kakiekombers dik om u  Kommapunte :skei verskillende
beskrywers van die pa.
 “teen-koue-kakiekomber”: -metafoor -
Die kakiekombers word gelykgestel aan
iets wat die pa teen die koue moet
beskerm
5 lyf gespan; wasem wat soos spookasem uit u mond hang;  Vergelyking -Die wasem word met
spookasem vergelyk; die wasem hang net
soos spookasem
 woordspeling :Dit beklemtoon die koue
toestande waartydens die pa werk.

6 op kantoor besig met die administrasie  Die werk wat sy pa moes doen.
2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeafyNotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.04. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52355 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$3.04  4x  sold
  • (2)
Add to cart
Added