1. Definisies
2. Die oop ekonomiese kringloop model
▪ Volledige diagram
Die ekonomiese kringloop
▪ Reële vloei en geldvloeie
▪ Lekkasies en inspuitings
▪ modelvergelykings
Hoofstuk 1 – Makro ekonomie 3. Die markte
▪ Produkte- en faktormarkte
▪ Geld- en kapitaalmarkte
▪ Buitelandse valutamarkte
▪ vloeie
4. Nasionale rekeninge groottotale en -omsettings
▪ Hoe om nasionale-rekeninge groottotale af te lei
- Produksie (BBP)
- Inkome (BNI & BBI)
- Besteding (BBB)
▪ Nasionale rekeninge omskakelings
- Basiese pryse, faktorkoste, markpryse, netto syfers, nasionale
vs. binnelandse syfers, besteebare nasionale inkome
5. Die vermenigvuldiger
▪ Definisie
▪ Vermenigvuldiger in die ekonomiese kringloop
- Viersektomodel
- Inspuitings en lekkasies
- Grafiese voorstelling
- toepassing
Lekkasies (L) Geld onttrek uit ekonomiese kringloop. (bv. 1. die oop ekonomiese – kringloopmodel
besparings (S), belasting (T) &
invoerbesteding (M)) ekonomiese kringloop as diagram
Marginale verbruikers- Dui op toename in verbruikbare inkomste
geneigdheid (mvg) -> laat persoonlike verbruiksbesteding
toeneem.
Markprys (mp) Werklike prys betaal vir g&d deur
verbruikers, + belasting – subsidies ->
volgens bestedingsmetode bereken.
Nasionale syfers (BNP) Waarde v. alle finale g&d geproduseer deur
permanente inwoners v. land vir spesifieke
tydperk.
Netto syfers Dui op sekere bedrag verwyder.
(bv. netto uitvoere -> uitvoere - invoere)
Oop ekonomie Dryf handel met buitelandse sektor.
Produksiemetode Byvoeging v. finale waardes v. alle g&d
bereken teen bruto waarde toegevoeg –
BBP(P)
Reële vloei Vloei v. g&d tussen deelnemers in kringloop.
Staat (G) Besteding v. staatsektor.
Subsidies op produksie Subsidies nie aan spesifieke g&d verbind. - reële vloei - monetêre vloei
(bv.subsidies op indiensneming)
Subsidies op produkte Finansiële aansporings -> help sukkelende
nywerhede met produksie, ook direkte deelnemers
subsidies betaalbaar per eenheid uitgevoer
-> doel om uitvoere aanmoedig. o 3 deelnemers in geslote kringloop -> verbruikers
Uitvoere (X) g&d plaaslik geproduseer verkoop vir produsente
verbruik buite grense v. land. regering
Verbruiksbesteding (C) Verbruiksbesteding deur bevolking.
Vermenigvuldiger Klein aanvanklike toename in besteding o 4 deelnemers in oop kringloop -> verbruikers
lewer ‘n proporsioneel groter toename in produsente
totale nasionale inkome. regering
buiteland
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller genevievegouws. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.05. You're not tied to anything after your purchase.