100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 11 : Biosfeer tot ekosisteem $4.94
Add to cart

Summary

Summary Graad 11 : Biosfeer tot ekosisteem

 15 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Eenheid 1: Die biosfeer en biome - 1.1 Die biosfeer - 'n globale ekosisteem - 1.2 Biome Eenheid 2: Biome van Suid-Afrika 2.1 Landbiome 2.2 Waterbiome Eenheid 3: Ekosisteme 3.1 Komponente van 'n ekosisteem Eenheid 4: Die omgewing 4.1 Die mens en die omgewing Eenheid 5: Ekotoerisme

Last document update: 1 year ago

Preview 3 out of 11  pages

  • June 11, 2023
  • October 30, 2023
  • 11
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Eenheid 1: Die biosfeer en biome

Sover ons weet, is die aarde die enigste planet wat lewe onderhou.

Lewende organismes word op baie verskillende plekke
 op land
 onder die grond
 in die water aangetref

Lewende organismes is in wisselwerking met mekaar en met die nielewende organismes
(lug en water)

 Ekologie is die studie van die verwantskap tussen lewende organismes, en tussen
hulle en hul nielewende omgewing.


1.1 Die biosfeer - 'n globale ekosisteem

Die biosfeer is die deel van die aarde en die atmosfeer waarin lewende organismes
voorkom.

Die biosfeer sluit al die aarde se ekosisteme
 op land
 in die water

'n Ekosisteem bestaan uit
 lewende organismes
 nielewende faktore (soos lug, grond en water)

Jy kan dus aan die biosfeer dink as 'n globale ekosisteem waar alle lewende en nielewende
dinge onderling verbind is.

Ekoloë moet die verwantskappe en wisselwerking in die biosfeer verstaan.


hoe lewende organismes binne die biosfeer georganiseer is


Aarde ons planeet, wat alle bekende lewe onderhou

Biosfeer deel van die aarde en sy atmosfeer waar lewende organismes
aangetref word

Biome streke van die biosfeer wat 'n sekere klimaat, sekere grond- en
plantegroeisoorte, byvoorbeeld woestyne, het

, Ekosisteme eenhede in die natuur waar lewende en nielewende dinge in
wisselwerking met mekaar is

Gemeenskappe al die verskillende soorte lewende organismes wat in sekere
gebiede voorkom

Populasies groepe individue van dieselfde spesie wat in 'n sekere gebied
voorkom

Organismes individuele lewende dinge




Komponente van die biosfeer

Die biosfeer het drie komponente waar lewende organismes aangetref word:

 Hidrosfeer: (oseane, mere en riviere, ondergrondse water en waterdamp)


 Litosfeer: (die aardkors, insluitende grond en rotse op en onder die aardoppervlak)


 Atmosfeer: (die laag gasse wat die aarde omring)



Sleutelwoorde

Ekologie Die studie van verwantskappe tussen lewende
organismes en hul lewende en nielewende omgewing

Biosfeer Die deel van die aarde en atmosfeer waar lewende
organismes aangetref word

Hidrosfeer Oseane, mere en riviere, ondergrondse water en
waterdamp

Litosfeer Die aardkors, insluitende grond en rotse op en onder
die aardoppervlak

Atmosfeer Die laag gasse wat die aarde omring

, 1.2 Biome

Verskillende dele van die wêreld ervaar verskillende klimate.

Klimaat verwys na 'n plek se

 reënvalpatroon
 temperatuur
 gewone weer

‘n Bioom is 'n streek wat 'n sekere

 klimaat
 grondsoort
 plantegroeisoort


Biome word gewoonlik vernoem na die oorheersende lewensvorme wat daarin aangetref
word (bv 'n woudbioom wat hoofsaaklik uit groot bome bestaan)

Die diersoorte wat in die bioom voorkom, is by daardie spesifieke omgewing aangepas
(bv weidiere soos wildebeeste en elande wat van nature in grasveldbiome voorkom)

Die biosfeer kan in verskillende soorte biome verdeel word.

Elke bioom bestaan uit
 'n aantal ekosisteme wat in dieselfde klimaat voorkom
 soortgelyke gemeenskappe
 nielewende komponente het



Soorte biome

Ons kan tussen waterbiome en landbiome onderskei.

 Waterbiome
(varswater- en seewater- of mariene biome)

 Landbiome
(grasveld, woud en woestyn)

Sleutelwoorde

Klimaat Die tipiese weerstoestande in 'n spesifieke gebied

Bioom 'n Streek met 'n sekere klimaat, grondsoort en plantegroeisoort

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller chinikapretorius. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.94. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

59063 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$4.94
  • (0)
Add to cart
Added