• Weber se wet- die kleinste merkbare verskil tussen twee prikkels is nie `n absolute
hoeveelheid nie, maar hoeveelheid wat relatief tot die intensiteit van die
voorafgaande prikkel
• Hoe sterker die aanvanklike prikkel, hoe groter die bykomende intensiteit wat
benodig word vir die tweede prikkel om merkbaar te wees
Bemarkingstoepassing van net merkbare verskil
• Bemarkers moet vasstel wat die relatiewe N.M.V vir hul produkte is
• Sodat negatiewe veranderings nie vir die publiek maklik merkbaar is nie
• Sodat produk-verbeteringe nie vir die verbruikers te opvallend is nie
Subliminale waarneming
• Prikkels wat te swak of vlugtig is om bewustelik gesien of gehoor te word
• Hulle is dalk net sterk genoeg om deur een reseptorsel waargeneem te word
• Navorsing het bewys dat reklame wat op die onderbewussyn gerig is nie
noodwendig verandering in gedrag bring nie
• Daar is bewyse dat onbewustelike prikkels invloed op affektiewe reaksies kan
uitoefen
1.3 Verstaan waarom verbruikers sommige stimuli opmerk, maar nie ander
nie
Stimulus
• Iets wat reaksie van enige sensoriese reseptore opwek
• Kontras, skokkende of onrealistiese beelde is voorbeelde
• ’n Sekere behoefte word geïdentifiseer bv, his and hers skoene vervul ’n
behoefte aan liefde en uniekheid
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller xeniahockhuis. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.84. You're not tied to anything after your purchase.