100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary - Geography / Opsomming - Geografie Gr 11 $4.53   Add to cart

Summary

Summary - Geography / Opsomming - Geografie Gr 11

 48 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Dek al die leerinhoud van die Gr 11 Geografie CAPS- Sillabes

Preview 3 out of 29  pages

  • June 18, 2023
  • 29
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Hulpbronne &
Volhoubaarheid
Onderwerp 4


At Hattingh Cumit summaries GEOGRAFIE

, 1 DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE

DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE
• Om hulpbronne op 'n volhoubare wyse te gebruik is 'n lewensvaardigheid.
• Die wêreld moet oorhandig kan word aan die volgende generasie in ‘n beter toestand as wat
ons dit gekry het. Ons sal klimaatsverandering moet keer deur ons leefstyl te verander en ons
gebruik van hulpbronne in te kort.
• Ons moet gronderosie beperk en hernubare bronne van energie soos sonlig en wind begin
gebruik.
HULPBRONNE EN DIE VERBAND TUSSEN HULPBRONNE EN EKONOMIESE
ONTWIKKELING
• Hulpbronne is die natuurlike en ekonomiese bates wat 'n land het.
• Sommige hulpbronne is hernubaar.
• Ander hulpbronne is nie-hernubaar en gebruik kan lei tot uitputting van die hulpbron. Bv. goud,
olie en steenkool.
• Lande probeer hul lewenstandaard en die lewensgehalte van hul burgers verbeter. Dit kan
slegs gedoen word met 'n breë hulpbronbasis.
HULPBRONNE KAN OOK MENSLIKE, FINANSIËLE OF VERVAARDIGDE HULPBRONNE
WEES
MENSLIKE HULPBRONNE:
 Die vaardighede ,vermoens en kennis wat vir die vervaardiging van produkte en lewering van
dienste gebruik word.
 Werkers om in myne, fabrieke en op plase te werk.
 Hoe hoer jou vaardighede hoe hoer is jou ekonomiese waarde
as menslike hulpbron. Bates:
Die totaal van al die
VERVAARDIGE HULPBRONNE: tipes nuttige
 Dit is items wat vir die vervaardiging van goeder en dienste besittings wat aan
gebruik word, soos masjiene. n land behoort.
 Dit sluit geboue, fabrieke, masjiene asook infrastruktuur soos
spoorlyne en paaie in.
FINANSIELE HULPBRONNE:
 Die kapitaal/geld war benodig word om myne en fabrieke te open en te bestuur.
 Die geld wat noiidig is om die natuurlik hulpbronne te verwerk, en om die lone van die mense
wat goedere vervaardig of dienste verskaf te betaal.
NATUURLIKE HULPBRONNE:
Hulpbronne
 Dit is die materiale wat deur
die natuur geproduseer word en
wat nuttig of noodsaklik is vir
lewe. Bv al die minerale op
aarde asook die plante, water Hernubaar: Nie-Hernubaar:
Dit kan oor en oor gebruik Dit kan opgebruik word.
ens.
word. Bv sonergie. (Kan uitgeput word)
Dit is enige iets uit die Bv Olie.
omgewing soos water en plante
wat ons gebruik om aan ons
behoeftes en begeertes te voorsien.

Bladsy 1 van 28 © Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©

, Uitbuiting vs Uitputting.

Uitbuiting: Uitputting:
Die gebruik van iets tot die As n hulpbron veral n
grootste moontlike natuurlike hulpbron vinniger
voordeel,dikwels vir gebruik word as wat dit
selfsugtige gebruik. vervang of hernu kan word.
HOE WORD HULPBRONNE BENUT EN UITGEPUT?
Hulpbronuitputting verwys na oorbenutting of uitbuiting en uitputting van grondstowwe in 'n
streek. Sommige benutting van natuurlike hulpbronne is noodsaaklik vir menslike bestaan.

Verskilende hulpbronne is nodig as daar ekonomiese ontwikkeling in n land moet plaasvind.
Namate die wéreld meer ekonomies ontwikkeld word, groei die bevolking.
Dit skep meer tegnologiese geleenthede, dus word meer hulpbronne benodig om hierdie groei te
ondersteun.
Lande probeer om die lewensstandaard van hul burgers te verbeter.
Dit kan slegs gedoen word met n groot hulpbronbasis.
 Ekononies-onwikkelde lande soos amerika, Frankryk en Duitsland se sukses is te danke aan n groot
hulpbronbasis.

DIE HULPBRON VLOEK:




Bladsy 2 van 28 © Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller athattingh. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.53. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67163 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$4.53
  • (0)
  Add to cart