Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Institution
12th Grade
This Document includes 12 different poems that is fully analyzed:
* as dit reen in die boesmanland
* boggomsbaai blues
* ek will
* elegie vir 'n vriend
* gebuigde poskaarte
* genepoel
* gestorwe planeet
* heil die leser
* mercedesrit in die aand
* my mamma is bessies
* niks is waarna dit...
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (481)
3
reviews
By: Elizmab012 • 7 months ago
By: B06281976 • 9 months ago
By: monyalehanie • 8 months ago
Seller
Follow
vissermeganlee
Reviews received
Content preview
Gedigte
Poёtiese begrippe..................................................................................................................................2
Digvorme en -strukture......................................................................................................................2
Aspekte van ‘n gedig..........................................................................................................................2
Verstegniese aspekte.....................................................................................................................2
Tipe gedigte.......................................................................................................................................2
Soorte strofes....................................................................................................................................3
Stylfigure............................................................................................................................................3
Beeldspraak.......................................................................................................................................5
Gedigte..................................................................................................................................................6
1|Page
,Poёtiese begrippe
Digvorme en -strukture
Gedigte is gewoonlik in versreëls en strofes geskryf, nie in sinne en paragrawe nie.
‘n Gedig hoef nie noodwendig te rym nie.
'n Digter kan sy eie vorm bepaal, bv. met ‘n vrye vers.
‘n Digter gebruik die voorgeskrewe vorm/skema/raamwerk as hy/sy ‘n sonnet skryf.
‘n Digter het die vryheid om woorde te gebruik wat afwyk van die aanvaarde taalreëls, ten
einde betekenis oor te dra.
Daar is verskillende soorte gedigte afhangende van die struktuur wat gebruik word.
As ons die struktuur van gedigte bestudeer, kyk ons na die lengte van die gedig, rympatrone
en vers- en strofebou.
Aspekte van ‘n gedig
Wanneer jy 'n gedig analiseer moet jy oplet na die volgende aspekte:
Titel – Vertel dit iets van wat gaan volg? Letterlik/figuurlik?
Woordgebruik – Watter woorde word gebruik om betekenis oor te dra?
Die spreker – Wie praat in die gedig? Dit is baie keer nie die digter nie, hy/sy dra ‘n
masker/tree as iemand anders op.
Die aangesprokene – Met wie praat die spreker?
Stemming of toon – Die spreker se houding teenoor die onderwerp of die leser?
Inhoud – Waaroor gaan die gedig?
Tema – Wat is die hoofgedagte?
Progressie – Stappe van ontwikkeling binne die gedig.
Digvorm of Bou - In watter vorm word die inhoud weergegee. Bv. Sonnet, vrye vers, ens.
Verstegniese aspekte
Rymskema
Paarrym bv. aa bb cc
Kruisrym bv. abab cdc
Omarmde / omarmende rym bv. abba cddc
Gebroke rym bv. abcb defge
Geen vaste rympatroon bv. abcd efgg addh
Vrye vers bv. wanneer geen woorde opsigtelik rym nie
Binnerym bv. wanneer woorde binne ‘n versreël met mekaar rym
Ritme
- Dit is die musiek in poёsie, die beweging, die vloei of die “dans”.
Dit dra betekenis, stemming en toon van die gedig.
Hoe die gedig voorgedra word.
Hoe die gedig voel.
Metrum
Vaste ritmiese patroon, gebaseer op beklemtoonde en onbeklemtoonde lettergrepe
Tipe gedigte
Verhalende gedigte
2|Page
, Epiese gedig
Ballade
Dramatiese monoloog
Liriese gedigte
Elegie
Ode
Sonnet
o Italiaanse
o Engelse
Vrye vers
Haikoe
Limiriek
Soorte strofes
koeplet: twee opeenvolgende versreёls wat rym
tersiene: ‘n strofe met drie versreёls
kwatryn: ‘n strofe met vier versreёls
kwintet: ‘n strofe met vyf versreёls
sestet: ‘n strofe met ses versreёls
oktaaf: ‘n strofe met agt versreёls
Stylfigure
Alliterasie
- herhaling van dieselfde medeklinker / konsonante
- funksie
o lang klanke vertraag die tempo van die gedig en skep hartseer stemming.
o Kort klanke versnel die tempo en skep opgewonde / angstlge stemming
- Staan ook bekend as halfrym / binnerym
Assonansie
- Wanneer die vokale van twee of meer woorde herhaal word
- Funksie
o Blind woorde en gedagtes
o Vir klanknabootsing
- Staan ook bekend as halfrym / binnerym
Herhaling / repetisie
- Ons herhaal klanke, woorde sinne, versreёls en strofes
- Dit versterk die indruk of
- Beklemtoon ‘n idee
Enjambement
- Die sin eindig nie met die laaste woorde van die reёl nie, maar loop oor in die volgende reёls
- Enjambemente lei die aandag van die rym weg.
- Dit kan die tempo van die gedig versnel / vinniger maak of vertraag / stadig mak
3|Page
, Ellips
- Die digter laat woorde weg om die leser se aandag op iets te focus of om die sin meer
dramaties te maak
Inversie
- Afwyking van die gewone woordorde om klem op sekere woorde of sinsdele te laat val om
rymorde te behou
Antitese (teenstelling)
- Twee teenoorgestelde sake word langs mekaar geplaas om by wyse van kontras die
uitwerking op die leser te versterk.
- Bv in die lente van ons liefde, in die lanfer van ons rou
Eufemise
- Dit is ‘n aangename manier om na iets onaangenaam te verwys.
- Bv. “spekskiet” teenoor “lieg”
Sinekdogee
- Die deel van die geheel word genome
- Bv ek het nie droё draad aan my lyf nie
Polisindeton
- Tipe herhaling waar dieselfde voegwoord in 'n reël of paar reëls herhaal word. Dit het
gewoonlik 'n beklemtoningsfunksie.
Asindeton
- Woorde word met mekaar gekoppel deur die weglating van die verwagte voegwoord.
Metonimia
- Een woord word vervang met 'n ander woord op grond van die verband wat tussen albei
woorde bestaan bv. die ketel kook = die water in die ketel wat kook.
Satire
- Die digter spreek kritiek uit oor 'n persoon of situasie.
- Die doel hiermee is om oneerlikheid of dwaasheid of foute te openbaar.
- Dikwels oorgedra deur middel van ironie en sarkasme
Ironie
- ‘n Situasie wat die teenoorgestelde is van dit wat ons verwag.
- “Stilbly is ook ‘n antwoord.”
Sarkasme
- Die digter/ skrywer sê iets op 'n humoristiese manier, maar dit is skerp en dikwels die
waarheid.
- Die digter wil hê ons moet daaroor dink en iets daaraan doen.
4|Page
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller vissermeganlee. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.98. You're not tied to anything after your purchase.