100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Die chemie van lewe lewenswetenskappe graad 10 opsomming $5.50
Add to cart

Summary

Summary Die chemie van lewe lewenswetenskappe graad 10 opsomming

1 review
 121 views  1 purchase
  • Course
  • Institution

Hierdie dokument handel oor die eerste hoofstuk vir graad 10 lewenswetenskappe. Dit sluit in: anorganiese verbindings(water, mineraalsoute), organiese verbindings (koolhidrate, lipiede, proteiene, ensieme, vitamiene), verklaring van siektes, en voedseltoetse.

Preview 2 out of 8  pages

  • July 7, 2023
  • 8
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200

1  review

review-writer-avatar

By: brandmelissa46 • 7 months ago

avatar-seller
Materie:
Enige iets wat ruimte beslaan + massa besit.
Atome:
Kleinste deeltjies waaruit materie bestaan.
Molekuul:
Twee of meer atome wat chemies gebind is met mekaar.
Element:
Suiwerstof wat nie in eenvoudiger stowwe opgebreek kan word nie bv. Fe, O2.
Verbinding:
Suiwerstof wat uit twee of meer verskillende elemente opgebou is. Elemente word chemies
aan mekaar verbind bv. H2O, NaCl.
Anorganiese verbindings:
Verbindings wat nie lewendige oorsprong het nie. Bevat nie element koolstof nie behalwe by
CO2 + is nie brandbaar nie.
Organiese verbindings:
Verbindings met lewendige oorsprong. Hulle bevat elemente C,H, O, P, S + N en is brandbaar.




Kohesie: Aantrekking tussen dieselfde tipe molekuul.
o Anorganies Adhesie: aantrekking tussen verskillende tipes
o Beheer temperatuur molekule.
o Vervoermedium Saam vorm dit kapillariteit – water styg op in nou
o 70% van liggaam – nodig vir kapillêre buisies, selfs teen swaartekrag
ondersteuning.
o Bron van O2 – nodig vir
asemhaling
o Anorganies
o Verskillende fases – vastestof,
o Opgeneem as soute uit voedsel
vloeistof, gas
o 2 tipes: makro elemente (word in groot
o Polêre molekuul – word gebind
hoeveelhede benodig), mikro elemente (word
deur waterstof bindings.
in klein hoeveelhede benodig).
o Oplosmiddel – medium vir
o Makro & mikro elemente verskil by plante en
chemiese reaksies.
diere.
o Sterk kohesie en adhesie kragte
o Tekort aan mineraalsoute – lei tot
gebreksiektes.

, Makro-en mikromineraalelemente wat mense nodig het:
Makro-
Funksies Gebreksiektes
elemente
Senu-impulsoordrag Senuprobleme, waterretensie, hoë
Natrium (Na)
Waterregulering in liggaam bloeddruk, osteoporose
Senu-impulsoordrag Moegheid, spierswakheid, krampe,
Waterregulering in liggaam stadige reflekse, onreëlmatige hartklop,
Kalium (K)
veranderings in gemoedstemming, droë
vel, aknee verhoogde urienproduksie
Versterk bene Osteoporose, onreëlmatige hartklop,
Kalsium (Ca)
Spierfunksie spierspasmas
Versterk bene Spierdisfunksie, senudisfunksie,
Energieproduksie osteoporose
Fosfor (P)
Struktureer fosfolipiede in
selmembrane, DNA, RNA, ATP
Mikro-
Funksies Gebreksiektes
elemente
Produseer hemoglobien Anemie, lusteloosheid
Yster (Fe) Deel van ensiemfunksie
Energieproduksie
Produseer die hormoon tiroksien Hipotiroïdisme, goiter (kropgeswel),
Jodium (I) Hou metabolisme in stand Kretinisme (miksedeem) en verstandelike
gestremdheid, Bors-en maagkanker




1. Stikstof (N) 1. Boor (B) 5. Mangaan (MN)
Word deur wortels uit grond opgeneem as nitrate. 2. Koper (Cu) 6. Molibdeen (Mo)
Produk van kompos, feses, en urine wat afgebreek 3. Yster (Fe) 7. Zinc (Zn)
word, kan toegedien word in die grond as nitrate 4. Chloor (Cl)
+ ammoniak.
2. Fosfor (P)
Word deur wortels uit grond opgeneem as fosfate
afkomstig van verrote plant + dier materiaal wat • Verskaf voedingstowwe aan plante.
ontbind. Kom ook vanaf kompos, feses, en urine. • Herstel grond se vrugbaarheid.
Gesteentes wat afbreek kan ook fosfor in die • Verbeter gewas gehalte.
grond vorm. Kan toegedien word in die grond. • Oormaat lei tot uitloging +
eutrifikasie.

Uitloging: Opgelosde soute in water wat uit grond verwyder word.
Eutrifikasie: Vind plaas agv. te veel bemestigingsstowwe wat in damme + riviere beland (veral
nitrate + fosfate) – lei tot algebloei wat sonlig blokkeer aan ander waterplante. Waterplante gaan
dood + ontbind – dus neem bakterieë toe + suurstof in water neem af en waterorganismes sterf.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller emmagriesel. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.50. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48298 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$5.50  1x  sold
  • (1)
Add to cart
Added