Hierdie is my graad 11 opsommings wat vir my ‘n onderskeiding verseker het in my graad 11 lewenswetenskappe vraestel in 2022.
Alhoewel my opsommings van ‘n hoë kwaliteit is en deeglik opgesom is, sal dit nogsteeds van kardinale belang wees om jou eie klasnotas deur te gaan (indien jy nou by m...
3 hooforganiesesamestellings en hulle Gebalanseerde dieët:
funksies
Wanneer jy deur dit wat jy eet en drink jou van
1. Proteïene-> Verskaf aminosure om al die voedingstowwe verskaf wat jy nodig het
weefsels te bou om gesond te bly
2. Koolhidrate-> Verskaf energie
3. Lipiede-> Beskerm organe + reserwe
bron van energie
Aanpassings vir ‘n plantetende leefwyse:
1. Plantmateriaal bevat baie koolhidrate, maar die energie is moeilik
bekombaar. Die sellulose in die plantsel se wande is moeilik om af te
breek/verteer. Planteters produseer ensieme om sellulose af te breek
maar maak staat op bakterieë Aanpassings van die skedel van
‘n herbivoor:
2. Bakterieë in die spysverteringskanaal help hulle om die kos te verteer 1. Diastema
2. Horingagtige kussing
3. Grasse en blare is nie ryk aan voedingstowwe, dus moet baie geëet 3. Voortand
word om die voedingstowwe te verkry wat benodig word
4. Maaltande + Voormaaltande
Wat is die funksie van die skerp voortande?
Sny die plantmateriaal teen die horingagtige
kussing
Wat is die horingagtige kussing?
Harde deel van die bokaak sonder tande
Hoekom is die maaltande vierkantig met platter
oppervlaktes
Om plantmateriaal fyn te druk en te maal, sodat
die bakterieë en ensieme makliker kan afbreek
, 3 aanpassings vir voeding vir ‘n vleisetende leefwyse
1. Spysverteringstelsel is baie korter omdat vleis makliker en meer doeltreffend verteer
2. Die kos wat geëet word, word doeltreffend opgeneem en min word vermors
3. Karnivore het ‘n wye mondopening
Aanpassings van die skedel vir ‘n
vleisetende leefwyse:
1. Kort voortande om te gryp en te
verskeur
2. Lang skerp oogtande om prooi dood te
maak en vleis te verskeur
3. Maaltande met skerper, meer
ongelyke knobbels om taai vleis te kou
4. Vier driehoekige skeurtande met
rande vol kepe om vleis te sny en van die
been af te skeur
Aanpassings vir voeding vir ‘n omnivoriese leefwyse:
1. Oogtande omdat hulle vleis eet
2. Plat vierkantige maaltande om plantmateriaal fyn
te druk
Tot wat het die ontdekking van vuur gelei?
Mense se tande het kleiner geword aangesien kos
gekook kon word (wat dit sagter maak)
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller studynotes4you. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.85. You're not tied to anything after your purchase.