Sosiale manipulasie – (social engineering) verwys na aksies waardeur
mense mislei en dan gemanipuleer word om vertroulike inligting bekend
te maak, of om misdadigers toegang tot hul rekenaars of perseel te gee.
Kan gebruik word om iemand se identiteit te steel, om malware te
installeer, of vir oneerlike doelwitte.
Malware – (kwaadwillige sagteware) beskryf enige sagteware wat met
slegte bedoelings geskryf is.
Tegnieke en gereedskap van rekenaarmisdaad
(Uitvissingsbedrog) is ‘n algemene vorm van sosiale
manipulasie. Verwys na pogings om die gebruiker te
Phishing: mislei om vertroulike inligting soos wagwoorde bekend te
maak. Soos e-pos boodskappe wat lyk asof dit vanaf ‘n
wettige organisasie kom.
‘n Soort bedrogskema waar ‘n gebruiker outomaties na
‘n ander webwerf geneem word selfs al word die
Pharming: korrekte URL in getik vir die amptelike webwerf.
Misdadiger kan dan enige data wat in getik word
gebruik.
Klikkaping verwys na ‘n aksie waar ‘n webwerf lyk asof
Click-jacking: dit een ding doen, maar jou klikke word herlei om iets
anders te doen.
Die vervalsing van ‘n e-posboodskap se ‘header’ sodat
Spoofing:
dit lyk asof die e-pos van iemand anders kom.
Spyware verwys na enige tegniek of sagteware wat
probeer rekord hou van die manier hoe jy jou rekenaar
Spioenware:
gebruik, om hierdie inligting dan aan ‘n derde party deur
te gee.
‘n Soort spioenware wat rekord hou van die sleutels wat
Keylogger: jy druk in poging om uit te vind wat jou gebruikersname
en wagwoorde is.
, Malware wat geskryf is met die doel om die werking
Rekenaarvirus: van mense se rekenaars te belemmer sonder hulle
medewete of toestemming.
Malware wat homself oor ‘n netwerk kan versprei
Rekenaarwurm: sonder dat enigiemand ‘n geïnfekteerde program
hoef uit te voer.
Skadelike program wat homself as ‘n nuttige program
voordoen. Kan lêers op jou rekenaar uitvee, of jou
Trojaan:
rekenaar deursoek. Trojane maak op jou staat om
hulle te aktiveer.
Kwaadwillige sagteware wat data enkripteer totdat jy
Ransomware:
‘n losprys aan die hacker betaal.
Sagteware wat advertensies aflaai en jou bombardeer
Adware: met advertensies wat opwip wanneer jy aan die
internet gekoppel is.
‘n ‘Robot’ is ‘ rekenaar wat geïnfekteer is en van ‘n
afstand deur ander rekenaars beheer kan word
Bots:
wanneer dit aangeskakel en met die internet
gekoppel is.
Kategorieë rekenaarmisdaad
Meeste rekenaarmisdaad vind in die virtuele wêreld plaas. Dit behels
meestal dat data verander, uitgevee of gekopieer word. Dit is moeilik
om op te spoor en te identifiseer.
Teistering
Gebeur wanneer jy die heeltyd lastig geval word deur boodskappe of
data wat jy nie wil hê nie, of deur data wat verkeerde en moontlik
skadelike inligting oor jou versprei.
Voorbeelde:
• Kuber-afloerdery is wanneer die internet gebruik word om iemand te
teister, af te loer of te agtervolg.
• Spam is ‘n soort teistering waar jy allerhande ongewenste en soms
onvanpaste advertensies deur e-pos kry.
• Kuber-afknouery is wanneer iemand aanlyn geboelie word.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller wilmathuynsma. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.92. You're not tied to anything after your purchase.