100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Module 1.4 – Sagteware $2.85   Add to cart

Summary

Summary Module 1.4 – Sagteware

 38 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12, 2de Uitgawe - handboek se Module 1.4 wat handel oor sagteware

Preview 2 out of 9  pages

  • July 17, 2023
  • 9
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Module 1.4 – Sagteware

Kies die regte sagteware

 Doel van sagteware
• Gespesialiseerde programme vir spesifieke take beskikbaar.

 Webgebaseerde vs. installeerde toepassings
Sagteware was eers altyd op rekenaar se hardeskyf gestoor, maar
kan nou ook webgebaseerd wees en op bediener op die internet
gestoor wees. Gaan na webwerf en laat toepassing daarvandaan
uitvoer. Bv. toepassings soos Gmail.

Voordele:
• Kan sagteware vanaf enige rekenaar of mobiele toestel, op enige
plek uitvoer, mits jy aan internet gekoppel is.
• Sagteware is altyd op datum.
• Hoef nie afgelaai te word nie, gebruik nie stoorspasie nie
• Hardewarevereistes van toestel wat jy gebruik om toegang tot
sagteware te kry en uit te voer is dikwels nie so hoog nie
• Versoenbaarheidskwessies is ook nie ‘n probleem nie.
• Baie aanlyn toepassings voorsien ook gratis aanlyn stoorspasie.
Nadele:
• Kan nie gebruik sonder internet nie.
• Spoed en gehalte van internetkonneksie het invloed op
werkverrigting
• Webtoepassings mag dalk stadiger werk as toepassings wat op jou
rekenaar uitvoer, omdat data via internet gestuur moet word.
• Sagteware mag dalk nie al die eienskappe hê van gewone
weergawes wat op jou rekenaar uitvoer nie.

, Webgebaseerde
Funksie
toepassing

o Google Calendar: Maak dit moontlik om gebeure te skeduleer.
Meer as een persoon kan toegang hê.
o Google Hangouts: Aanlyn videogesprekke met veelvuldige
deelnemers.
o Google Drive: ‘n Aanlyn stoor en -sinchronisasie diens wat
G Suite-apps:
toegang tot webgebaseerde woordverwerking, sigblaaie, ens.
gee.
o Google Forms: Laat jou toe om vinnig vorms op te stel sodat jy
aanlyn opnames kan doen.
o Google Maps: ‘n Webgebaseerde landkaart toepassing wat
rigting aanwysings bied, padkaarte en satelliet beelde vertoon.

Webgebaseerde kantoorpakkette van Microsoft en Google. Kan
Office 365 en
dokumente, sigblaaie en aanbieding op die web skep, redigeer
Google Docs
en stoor. Verskeie mense kan tegelyk met dieselfde lêers werk.

Facebook apps Apps wat spesifiek ontwikkel is om in Facebook gebruik te word.

Adobe Photoshop Webgebaseerde toepassing van Adobe wat gebruik word om
Express foto’s direk vanuit blogs en sosiale netwerk-tuistes te redigeer.



Subskripsiesagteware
In die geval van tradisionele lisensiemodelle betaal die gebruiker eenmalig
vir ‘n lisensie om sagteware onbepaald te gebruik.
Met subskripsiesagteware betaal die gebruiker ‘n maandelikse of jaarlikse
subskripsie vir die gebruik van die sagteware, bv. Office 365 (Gee jou
toegang tot ‘n aflyn weergawe op die hardeskyf.)


 Versoenbaarheid
Vermoë van toepassings om met die hardeware en sagteware wat reeds
op toestel geïnstalleer is, saam te werk.

Versoenbaarheid met bedryfstelsel
Wanneer jy ‘n app op toestel wil installeer, moet jy seker maak dat dit
geskik is vir die bedryfstelsels wat jy het. Verskaffers ontwikkel sagteware
om met bepaalde bedryfstelsels saam te werk.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller wilmathuynsma. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.85. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

62491 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.85
  • (0)
  Add to cart