100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Module 1.2 – Hardeware toestelle $2.92   Add to cart

Summary

Summary Module 1.2 – Hardeware toestelle

 26 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12, 2de Uitgawe - handboek se Module 1.2 wat handel oor hardeware toestelle

Preview 2 out of 15  pages

  • July 17, 2023
  • 15
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Module 1.2 – Hardeware toestelle

Inligtingsverwerkingsiklus

Verwerking


SVE
RAM




Toevoer Afvoer


Muis Skerm
Sleutelbord Drukker




Kommunikasie Stoor


Vesel Hardeskyf
roeteerder SSD




Toevoer:
• Beplanning van ingesamelde data
• Besluite oor die beste manier om data vas te lê
• Beplanning en skep van datatoevoervorms of instruksies
Afvoer:
• Direk na stoortoestelle gestuur word
• Direk na ander rekenaars gekommunikeer word
• Gebruik om apparaat of toestelle te beheer




Verwerking:
• Kan slegs plaasvind wanneer sagteware en data in geheue van
toestel gelaai is

, • Gebruik stap-vir-stap-oplossing vir probleem (algoritme)
• Toevoerdata word geneem, inligting word daaruit geskep, en inligting
word dan afgevoer.
Stoor:
• Kies van korrekte stoormedia
• Sekuriteit- om seker te maak dat sensitiewe data goed genoeg
beskerm is (enkripsie en fisiese bewaring)
• Skep en stoor van nie IT-verwante media

Toevoertoestelle
Toevoer laat toestelle toe om data en instruksies van die gebruiker te kry.


Sleutelbord
Algemeenste toevoer toestel

Gebruike:
o Data in te tik
o Instruksies te gee
Voordele:
o Vinnigste manier om teks in te voer
o Maklik om te leer ken en gebruik
o Kortpadsleutels kan gebruik word om vinniger te werk
Beperkings:
o Nie ontwerp om saam GUI-koppelvlak gebruik te word nie
o Neem ruimte in beslag, veral met mobiele toestelle
o Moeilik vir sekere mense om te gebruik (gestremdhede)
o Nodig vlak van sleutelbordvaardigheid om doeltreffend te
gebruik
Ergonomiese oorwegings:
o Ergonomiese sleutelborde plaas die sleutels so dat mens se
hande in ‘n meer natuurlike posisie gehou word om die
moontlikheid van RSI te verminder.
Koordloos vs. gekabeld:
o Koordloos verminder kabels op tafel, maar benodig batterye

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller wilmathuynsma. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $2.92. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

84866 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$2.92
  • (0)
  Add to cart