100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Deel 2 : Geskiedenis $6.52
Add to cart

Summary

Summary Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Deel 2 : Geskiedenis

 57 views  3 purchases
  • Course
  • Institution

'Hierdie graad 8 Sosiale Wetenskappe Deel 2 Geskiedenis Notastel is perfek om studente te help om die KABV-sillabus vir graad 8 Geskiedenis te verstaan ​​en te behou. Dit sluit omvattende notas en opsommings vir kwartaal 1 tot 4 in 'n maklik leesbare formaat in om jou te help om op hoogte te bl...

[Show more]

Preview 4 out of 37  pages

  • July 17, 2023
  • 37
  • 2022/2023
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Sosiale WETenskappe

, VERANDERINGE IN BRITTANJE > INDUSTRIËLE
REVOLUSIE
Moderne wêreld = afhanklik van NYWERHEDE [vervaardiging +
mynbou] > voorsiening van goedere (moderne samelewing → werk,
woonplek, skool, vervoer, vermaak)

NYWERHEDE = afhanklik van KAPITAAL (geld) & arbeid (mans + vroue)

1700’s & 1800’s > Brittanje = groot skaal totstandkoming van NYWERHEDE = INDUSRIËLE
REVOLUSIE


RYKDOM VAN SLAWEHANDEL

Z Trans-Atlantiese slawehandel = ekonomiese winste vir Amerika + Brittanje > Europese
slawehandelaars = vang / verruil slawe > werk op katoen, suiker en tabakplantasies [ruil
ook slawe vir gewere en ander goedere van Europa]
Z Britse slawehandel = +- 245 jaar
Z 10 000 seetogte na Afrika (Britse slawehandelaars) > vang slawe + dryf handel
Z Britse skepe = +- 3.4 mil slawe uit Afrika na Amerika (verkoop teen groot wins)
Z Kolonies stuur grondstowwe (katoen) → Brittanje > vervaardiging van goedere
Z 1750 → 1780 > +- 70% Britse regering inkomste = belasting van goedere van kolonies



BELANGRIKHEID VAN SLAWEHANDEL
>Brittanje = grootste slawehandelaar
→ slawehandel = verryk Brittanje (+mense) = geld vir nuwe masjiene + besighede (sit die
Industriële Revolusie in aksie)


EKONOMIE VOOR INDUSTRIËLE REVOLUSIE
[BOERDERY-EKONOMIE & KOTHUISNYWERHEDE]

BOERDERY-EKONOMIE:

LANDBOU REVOLUSIE = nuwe maniere om te boer (lei tot Industriële Revolusie)

Vroeë 1700’s > landbou = belangrikste EKONOMIESE AKTIWITEIT (Brittanje) [voer in
(luukses) = tee, suiker, rys & skaapboerdery = wolproduksie]

W Leer van grondprodukte
W Maak basiese goedere in huise / werkswinkels
W Bly lewenslank in dieselfde dorpie

Landbou = werk vir ambagslui (wamakers & gereedskapmakers & kleinvervaardigers >
kothuisnywerhede)

[KOTHUISNYWERHEDE → gewone huis waaruit EIENAARS werk en
HANDGEMAAKTE goedere vervaardig]

2 © Noted Summaries Graad 8 SW Deel 2 : Geskiedenis www.notedsummaries.co.za

,MAAR (verandering) > Brittanje se bevolking  = boere kon nie
genoeg voedsel produseer & moes ander BOERDERYMETODES
ONTWIKKEL > misstowwe & planter → produseer meer voedsel
> nie nodig om baie mense in diens te hê nie (armoede  a.g.v
minder arbeidintensiewe benadering)



Vroeë 1800’s > plaaswerkers migreer na kolonies (Amerika & Kaap) vir beter heenkome >
ander soek werk in dorpe = BRING MEE HANDEL TUSSEN BOERE, DORPE & KOLONIES


WAT DIE INDUSTRIËLE REVOLUSIE BEHELS
[INDUSTRIËLE REVOLUSIE → manier waarop nuwe vervaardigingsmasjiene
mense se lewenswyse verander het]

→ verander samelewing RADIKAAL, maar GELEIDELIKE PROSES [duur +- ‘n eeu]

→ 1700’s begin > BRITTANJE en versprei na Europa & Amerika

→ tydperk in die 18de en 19de eeue toe Brittanje van 'n oorwegend landbounasie in die
vervaardigingswerkswinkel van die wêreld omskep is

→ gevolg van die veranderinge in ekonomiese en sosiale organisasie

→ hoofsaaklik gekenmerk deur die vervanging van handgereedskap met kragaangedrewe
masjiene en die konsentrasie van nywerheid in groot ondernemings

**massaproduksie = honderde / duisende van dieselfde produkte word in ‘n KORT TYDPERK
gemaak




[STOOMENJIN]
→ BELANGRIKSTE UITVINDSEL van die
Industriële Revolusie

→ 1712 > Thomas Newcomen

→ stoomkrag = massaproduksie in fabrieke >
voorsien krag vir nuwe maniere van vervoer
(treine & stoombote)



SOSIALE VERANDERINGE → INDUSTRIËLE REVOLUSIE
W Middelklas ontwikkel (sakelui, handelslui, dokters, prokureurs, onderwysers ens.) >
tydsverloop → werkers = georganiseerd > beter lone & werksomstandighede > beter
geld verdien & kinders gaan skool toe [ lewenstandaarde]




3 © Noted Summaries Graad 8 SW Deel 2 : Geskiedenis www.notedsummaries.co.za

, VERANDERING IN LEWENSTANDAARD:
 middel & hoër klas
 lae en werkersklas



VERSTEDELIKING & VERANDERING VAN LEWENSOMSTANDIGHEDE:

A.G.V VERSTEDELIKING = MIGRASIE
VERSTEDELIKING Werkers trek na en van stede

Z Dorpe = onaangenaam
Z Fabrieksbase = bou klein huisies > naby
Trek om naby werk te woon
mekaar (rye) [bv. Manchester +
Birmingham] = DORPE + STEDE GROEI ()
Z Slegs 1 waterpomp per straat
Z Rioolvuil loop in die strate = ARMOEDE
Z
Z
Slegs paar buite toilette
Vuil omstandighede = versprei van siektes
ARMOEDE
[pokke + disenterie ; 1832 = 31 000 cholera
Z Mense = nie gelukkig met lewenstandaard
sterftes]
> trek na stede
Z Gekies om deel te wees van
fabrieksisteem / boerdery / mynbou

WERKSHUISE Z
Z
Werk lang, harde (onregverdige) ure
TEKORT AAN WETLIKE BESKERMING
Z Groot geboue = arm mense te help wat Z STEDELIKE KWESBAARHEID
geen huis / werk het nie Z Mans + vrouens + kinders = uitgebuit
Z Blyplek + voiding > mense werk RONDOM Z Fabrieksbase = word gerig &  uitbuiting
DIE WERKSHUISE VIR GEEN BETALING
(blyplek + voedsel is hulle lone)
Z Arm weeskinders, siekes, bejaardes,
gestremdes & ongetroude moeders




MYNE EN FABRIEKE & KINDERARBEID [MEULE & MYNE]:

Industriële Revolusie (voordelig vir sommiges):

Z Geleentheid
Z Nuwe vaardighede te leer
Z Loopbaan volg
Z Geld te maak

Werkers > lang ure vir baie min betaling

Myne + fabrieke = vuil, ongesond & gevaarlik [mense migreer ten spyte hiervan na
geïndustrialiseerde dorpe + stede vir werk]

Stoomenjin = steenkoolbedryf impak
MYNE Z
Z Steenkoolmynbou = Brittanje > OUDSTE NYWERHEDE




4 © Noted Summaries Graad 8 SW Deel 2 : Geskiedenis www.notedsummaries.co.za

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $6.52. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

51292 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$6.52  3x  sold
  • (0)
Add to cart
Added