Lewenstyl keuses
Lewenstyl: gedrag of gewoontes
• weerspeling waaraan jy waarde heg
• hoe jy die wereld rondom jou sien
• ingesteldheid tot lewe
✓
ken jou waardes, persoonlike eienskappe en vermoëns
✓
Stel doelwitte, voorbereid vir toemkomstige keuses
-Die situasie
-Dink
-Die besluit
-Evalueer die besluit
✓
Media: telvisie, koerant, tydskrifte, TV
Invloede op persoonlike lewenstyl keuses
sede: beginsel of oortuiging van goedheid
Gesin:
ouers se waardes bepaal jou - gesindheid, sede, godsdiens
Media
beinvloed besluitneming, bv. advertensies naboots of alkoholmisbruik
Omgewing
➢
toestande (lug, water, huis, buurt)
,Opgesom deur Annuscke Espach
➢
bv. armoede beteken minder geleenthede
➢
sosiale omgewing - opvoedkundige lewe,
inkomste Vriende / portuurgroep
Portuurgroep: mense selfde ouderdom as jy
Groepsdruk: wanneer tieners iets doen wat nie normaal is nie om ander te
beindruk
→ Negatief: ander beinvloed om skadelike aktiwiteite te doen
→ Positief: gemik op uitmuntende akademie / sport
▪
oortuiginge, gewoontes & gedrag
▪
bv. kulture wat verkragting as lig
beskou Godsdiens
ouers se houding oor geloof beinvloed geloof beinvloed geloofoortuigings
moedig mens aan om oor gevolge te dink
bv. geen aborsie, minder skadelike gedrag
Gemeenskap
mense se oortuigings word deur ander gevorm
positief: idees uitruil en van mekaar leer
negatief: tieners onder dwang swak keuses maak
Gepaste reaksies
Goeie keuses = sukses
Besluitneming:
• Besluit wat jy wil bereik.
, Opgesom deur Annuscke Espach
• Ken jouself.
• Oorweeg waardes en oortuiginge.
• Identifiseer prioriteite
• Herken keuses wat negatiewe impak
• Ondersoek afleidings wat jou keer om sukses te bereik.
Selfgelding
Selfgelding: selfvertroue + ferm oor besluite
> kommunikeer duidelik
> eerlik + bespreek
> maak nie ander se gevoelens seer
> respekter ander se opinie
> blameer nie ander nie
> is in beheer
Verkragting: forseer seks teen iemand se wil
Prioriteite: dinge waaraan mense meeste waarde heg
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Maakleermaklik. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $19.49. You're not tied to anything after your purchase.