100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Briefie aan Madiba - Sandra O’Kelly - Opsomming ( Volledige Analise ) $3.04
Add to cart

Summary

Summary Briefie aan Madiba - Sandra O’Kelly - Opsomming ( Volledige Analise )

 437 views  3 purchases
  • Course
  • Institution

Lekker kort opsomming om lekker jou gedite te kan leer.

Preview 2 out of 9  pages

  • August 13, 2023
  • 9
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Briefie aan Madiba - Sandra O’Kelly




1

, Briefie aan Madiba Sandra O’Kelly

R Reel Analise
Strofe 1 :
 Die gedig begin soos ’n vriendskaplike brief se aanhef: Liewe Madiba -Die aanhef sluit aan by die titel.
1 Liewe Madiba, ek skryf die vir jou.  “Madiba”: is ’n erenaam vir die ontslape, voormalige
staatspresident van Suid-Afrika, Nelson Mandela.
 “ek”: Die eerstepersoonspreker (Ek-spreker) is aan
die woord, die skrywer van die “briefie”.
 Aspostroof: “jou”: aangesprokene – Nelson Mandela
 “die”: verwys na die spesifieke briefie wat aan Madiba
gerig is.
 Ironie: ʼn Mens sou verwag dat die skrywer ’n formele
aanspreekvorm gebruik, maar die informele
aanspreekvorm dui die toegeneentheid/bewondering vir
die aangesprokene aan.
 Anafoor : Herhaling van ’n woord aan die begin van ’n
versreël. - “Liewe” (versreëls 1 en 25)
2 Ek weet jy kry briefies soos my een aan jou.  Verskille: Versreëls 2 en 26 verskil, maar het dieselfde
strekking.
 Elisie : Weglating van ’n klinker - “daar’s” in plaas van
daar is .Dit word gebruik ter wille van ritme en versnel
die tempo/om by die sangerigheid van die gedig aan te
pas.
 Vergelyking: “briefies soos my een aan jou” – die
spreker vergelyk haar brief as een van vele
bewonderaarsbriewe wat Mandela al ontvang het
 Die sprekers besef die president kry baie soortgelyke
briewe,maar voel dis n behoefte om aan hom te skryf.
3 Ons het nooit ontmoet nie, maar voordat jy groet.  “Ons”: dui op die spreker en die aangesprokene.
 Ironie: Hulle is vreemdelinge vir mekaar. Dit is ironies
dat iemand wat nog nooit die staatspresident ontmoet
het nie ’n vriendskaplike brief aan hom sal skryf.
 Eufemisme :“voordat jy groet” – voordat Nelson
Mandela te sterwe kom.Dit verwys na sy ouderdom- hy
kan moontlik sterf voor sy haar vrae ka vrae.
 “ontmoet + groet”: = binnerym asook assonansie
 “groet”: Nelson Mandela is op 5 Desember 2013
oorlede en hierdie gedig is in 2008 geskryf en in 2009
getoonset.
 Oe-Assonansie: “ontmoet ... groet” beklemtoon die
teenstelling (begin en einde).
4 Wil ek jou iets vra, dis iets wat ek moet.  Die spreker het ’n dringende behoefte om ’n vraag (vrae)
vir die aangesprokene te vra.
 “moet” - sy beskou dit as haar plig om dit te vra,
beklemtoon die dringendheid (sterk behoefte) om die
vraag te vra voordat hy sterf.
 “iets”: word in strofe 2 verduidelik
 Herhaling van “ek” en “iets”: bekletoon die skrywer se
begeert en nood om Madiba te ontmoet.Die sprekers het
n dringende behoefte.


2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeafyNotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $3.04. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52355 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$3.04  3x  sold
  • (0)
Add to cart
Added