Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Summary
Summary Analysis of all poems needed for IEB Matric 2024 Afrikaans FAL
0 purchase
Course
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
Institution
12th Grade
this is a document with a detailed analysis for each poem needed for IEB matric 2024. It consists of the following:
Sterrekyker - Franci Greyling
Touloper - Fanie Viljoen
Vraagteken - Tanja Joubert
“Mamma” kan ek nie sê nie - Jelleke Wierenga
Klein geloof - Tanja Joubert
Strelitzi...
Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
202
All documents for this subject (522)
Seller
Follow
alicevkrosigk
Content preview
Wat die digter bedoel het – Marietjie Vos
“Wat die digter bedoel het” deur Marietjie Vos handel oor ‘n onderwyseres wat beskryf hoe haar
studente probeer om die waarheid en dieper boodskap agter verskillende gedigte te ontsyfer, maar
dikwels faal om die werklike kern van die digter se bedoeling te verstaan. Die gedig is ‘n voorbeeld van
metapoësie –poësie wat poësie as tema het. “Wat die digter bedoel het” is ‘n satiriese gedig omdat die
onderwyseres maak asof sy alles oor poësie weet, maar eintlik verwar sy die leerders en hulle leer niks
nie.
In die eerste en tweede versreël verduidelik die onderwyseres die betekening van alliterasie, “die d-
alliterasie in die eerste reël dui op ‘n dringendheid” (r.1), en verklaar wat die digter met die gebruik
daarvan bedoel het. Sy praat dan oor die funksie van die inkeping (indented line) in die gedig, en
verklaar dat dit “die spreker se angstigheid beklemtoon” (r.4). Een van die leerders, Du Plessis,
onderbreek haar en vra of die digter nie net gedink het dis mooi so nie. Die onderwyser is geïrriteerd en
druk haar woede uit deur hom te vra wie die “BA” (r. 6) (Bachelor of Art) het.
In die tweede strofe praat die onderwyser direk met ‘n ander leerder, Botha, en vra vir hom hoe hy oor
die bedoeling van die “oe-assonansie" (r. 7) in die gedig voel. Die leerder se antwoord irriteer haar
verder, omdat hy se dat die digter “sekerlik ‘n amateur” (r.8) was. Hierdie woorde eindig in nog ‘n
uitbarsting van woede van die onderwyseres, wat die leerder (Botha) “Analfabeet” (r. 9) noem.
In die derde strofe kies die onderwyseres ‘n leerder van die agterste ry, en vra vir hom wat die “groen
perske” (r.11) in die gedig simboliseer. Hy antwoord dat dit ‘n simbool van maagdelikheid (virginity) is,
en alhoewel dis eintlik die regte antwoord is, neem die onderwyseres se frustrasie toe. Weer kom die
oorheersende houding, en sy verneder hom deur te se dat hy sy “vuil gedagtes” (r.13) by die huis moet
los.
In strofe 5 en 6 praat die onderwyser met Van Tonder, ‘n ander leerder, en vra vir hom hoekom hy dink
die gedig het geen leestekens nie. Sy antwoord, “dis seker vir effek juffrou” (r.15) is nie bevredigend vir
haar nie, en sy beledig hom weer deur te se dat hy “nog niks geleer” (r. 16) het nie.
Die gedig eindig met strofe 6 en 7, waar die onderwyseres al die letterkundige terme noem, “alliterasie”,
“assonansie”, “tipografiese inkeping” (r.18-20), wat die leerders verder verwar. Selfs die onderwyseres
vind dit te veel en “verdrink” (r. 22). Dit gee die indruk dat die onderwyseres nie eintlik weet waarvan sy
praat nie. Die laaste reëls is dus sarkasties, “Ons verstaan nou hierdie gedig” (r.25), omdat hulle eintlik
niks verstaan nie.
Vrae:
Verduidelik hoekom die titel, “Wat die digter bedoel het”, ironies is.
Die gedig “Wat die digter bedoel het” handel oor ‘n onderwyseres wat beskryf hoe haar studente
probeer om die waarheid en dieper boodskap agter verskillende gedigte te ontsyfer. Die titel is ironies
omdat hulle faal om die digter se bedoeling te verstaan, en die onderwyseres, wat maak asof sy alles oor
poësie weet, eintlik ook sukkel om die poëtiese middele en letterkundige terme in die gedig te begryp.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller alicevkrosigk. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $5.68. You're not tied to anything after your purchase.