Ons Graad 10 Biologie [Lewenswetenskappe] Notastel is 'n kleurvolle, praktiese gids vir kwartaal 1 tot 4. Dit bevat alle notas wat nodig is om 'n suksesvolle afsluiting van die graad te bereik. Alle notas is duidelik georganiseer en maklik om te navigeer. Ons notastel is 'n uitstekende hulpmiddel o...
3. POLISAKKARIEDE
STYSELS:
Z Stoor energie in organismes : 100de glukosemolekules wat verbind is
Z Gestoor in PLANTSELLE > opgegaar in lewer & spiere
TOETS : jodiumoplossing = blouswart
SELLULOSE:
Z HOOFKOMPONENT van plantselwande [nie in diere]
Z Soortgelyke struktuur as stysel MAAR > kan nie verteer & energie
verkry nie > vorm VESEL / growwigheid in dieet
TOETS : Schultz-oplossing = pers
GLIKOGEEN:
LIPIEDE (VETTE) Z Koolstof , waterstof en suurstof [soms ook fosfor (P)]
TOETS : organiese oplosmiddels
VERSADIGDE VETTE ONVERSADIGDE VETTE
> diere > plante
> solied (kamertemperatuur) > vloeibaar (kamertemperatuur)
Bv. varkvet & botter
> hoë bloedcholesterol &
hartsiektes
NUKLEÏENSUUR Z STIKSTOFHOUSENDE VERBINDINGS NUKLEÏENSUUR:
’n organiese verbinding wat die
elemente koolstof, waterstof,
FUNKSIE = beheer die struktuur + funksies suurstof, stikstof en fosfor bevat .
van ‘n sel ⇨Polinukleotied [DNA & RNA]
Twee soorte nukleïensure:
STRUKTUUR:
→ koolstof, waterstof, suurstof, stikstof & fosfor u deoksiribonukleïensuur
→ bestaan uit nukleotiede (DNS)
u ribonukleïensuur (RNS)
RNA / RNS DNA / DNS
→ nukleolus, sitoplasma & → kern
ribosome → berg oorerflike inligting
→ bou proteiene uit amoniosure
ENSIEME Z Proteiene wat as KATALISATORS optree
Z Katalisator [ → stof wat tempo van chemiese reaksie versnel]
[GEVOELIG VIR TEMPERATUUR EN pH-VLAKKE]
ROL [ensieme]:
Z Reguleer CHEMIESE REAKSIE in lewende selle
Z Verbind molekules & verbreek molekules
Z Sonder ensieme = metaboliese tempo te stadig vir oorlewing
, Z Ensieme = streek met spesifieke vorm [AKTIEWE STREEK];
substraatmolekule (ensiem inwerk) > vorm stem ooreen met
aktiewe streek [ensiem + substraat PAS INMEKAAR]
Z Ensiem & substraat > verbind = chemiese reaksie > produk /
resultaat = losgemaak van ensiem & kan dan WEER GEBRUIK WORD
GEVOELIG VIR TEMPERATUUR:
temperatuur = reaksietempo
Nog temperatuur = vorm van aktiewe streek verander
[gedenatureer]
** ENSIEME KAN NIE FUNKSIONEER AS DIT GEDENATUREER IS NIE!
temperatuur = reaksietempo
[geen denatureer]
GEVOELIG VIR pH:
[pH → maatstaaf van hoe stuur / alkalies ‘n stof is]
** As die medium waarin die ensiem werk verander (te suur / alkalies)
= gedenatureer
ENSIEME [ALLERDAAGSE LEWE]:
Z Waspoeier > proteienverterende ensieme > vlekke word afgebreek
tot oplosbare molekules > oplossing van waspoeier + water oplos
Z Vervaardiging van produkte:
W Babakos : SPYSVERTERINGSENSIEM
W Bierbroubedryf : stysel → suiker (gisting)
W Rubberbedryf : ontwikkel suurstof uit peroksied > lateks
W Suiwelbedryf : SPYSVERTERINGSENSIEM
W Vrugtesap : afbreek van sellulose + pektien > verhelder
W Brood bak : afbreek van stysel in meel > gis produseer
koolstofdioksied > brood rys
PROTEÏENE Z Koolstof, waterstof, suurstof & stikstof (soms swael, fosfor &
yster)
[GEVOELIG VIR TEMPERATUUR EN pH-VLAKKE]
BELANGRIKHEID:
Z Selstrukture & funksionering [ensieme]
Z 50% van droë massa > vorm liggaamweefsel & -strukture
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $9.90. You're not tied to anything after your purchase.