Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
201
All documents for this subject (519)
1
review
By: shanekoekemoer0206 • 7 months ago
Seller
Follow
carmibadenhorst
Reviews received
Content preview
Carmi Badenhorst
Die bokser
- Ernst van Heerden
0
,Carmi Badenhorst
Die bokser
Tema:
Weerloosheid/aftakeling van die mens.
Boodskap:
Die lewe is eintlik maar ‘n boksgeveg - die dood is uiteindelik die wenner.
Lewenswaarheid:
die mens (bokser) is weerloos teen die aanslae van die lewe (opponent).
Al baklei die mens hoe hard, sal die mens uiteindelik die knie voor die dood moet buig
Tipografie
ALLEGORIE ‘n metafoor wat deur die hele gedig volgehou word
11 rymende (paarrym) koeplette – dui op ‘n paar (nl. Die 2 boksers)
Titel:
Die titel suggereer dat die gedig handel oor ʼn persoon wat boks as sport beoefen.
Innerlike bou:
Versreëls 1-10: spreker is objektief. Hy neem slegs as buitestander waar.
Versreëls 11-12: die spreker verwys na die liggaam en begin betrokke raak.
Versreëls 13-18: die spreker is subjektief, raak fisies betrokke by die geveg.
Versreëls 21-22: die bokser is bewusteloos en ‘n buitestander vertel die storie.
1
, Carmi Badenhorst
Ontleding van gedig:
R Reël Analise
Strofe 1:
1 Die grense van die klein kryt “kryt “verwys letterlik na die tou van die kryt
wat grense stel. Die bokser mag nie daarbuite
boks nie. Dit dui dus op die beperkte
ruimte/afgebakende gebied waarin die geveg
plaasvind. Simbolies dui dit op beperkings, reëls
waarbinne die geveg van die lewe plaasvind.
BEELDSPRAAK:
Metafoor: Die bokskryt is ‘n metafoor van die
lewe. Die kryt is onvas/onseker en kan enige
oomblik omval. Netso is die lewe onseker en vol
uitdagings. Die mens is gereed en veglustig, maar
die aanslae van die lewe maak jou weerloos
2 is hellende onvastigheid,
Strofe 2:
3 waar wit bors fier teen wit bors Die twee boksers slaan aan die begin net so
staan voel-voel, voordat die werklike harde houe begin.
4 en skim teen skim die skynhou slaan; HALFRYM:
Die s-alliterasie “skim teen skim die skynhou
slaan” (versreël 4) word gebruik om die groter
krag van die houe aan te dui.
STYLFIGUUR: “skynhou”
Regressie
Strofe 3:
word die skermgeveg tussen die boksers uitgebeeld.
5 die lyf word wieging – ritmies, sterk –
6 tot skerm en liemaak ingeperk;
Strofe 4:
word die skermgeveg tussen die boksers uitgebeeld.
7 vier donker oë blits fel en woes,
8 wyl twee gedaantes mik en koes;
Strofe 5:
9 maar elk groteske vuis se smak ”maar” in versreël 9 dui ’n wending aan: die
werklike geveg begin nou.
STYLFIGUUR:
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller carmibadenhorst. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.72. You're not tied to anything after your purchase.