Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
201
All documents for this subject (518)
Seller
Follow
carmibadenhorst
Reviews received
Content preview
Carmi Badenhorst
dienaar van die nagereg
- Patrick Petersen
0
,Carmi Badenhorst
dienaar van die nagereg
Tema:
ouer-kind-verhouding
Boodskap:
‘n Mens kan die werk wat jou ouers doen, verafsku, terwyl jy hulle nog steeds liefhet.
Stemming:
Strofe 1: liefdevol, gemoedelik
Strofe 2: opstandigheid, woede en haat
Strofe 3: aanvanklik ’n huislike stemming en kinderlike afwagting; aan die einde is daar die
verwagting van vryheid wat sal kom.
Tipografie:
Vrye vers
o Strofes en versreëls nie ewe lank nie
o Geen vaste rymskema nie
Drie strofes wat 22 versreëls beslaan
Titel:
Die titel verwys na die spreker se pa wat ’n polisieman was.
Daar kom woordspeling voor: die polisie word “dienaars van die gereg” (= die wette van die land)
genoem, maar vanweë die besondere verhouding tusen die spreker en sy pa word die pa ’n
dienaar van die nagereg (= poeding, lekkergoed wat na die hoofgereg bedien en geniet word)
genoem.
Die woord “nagereg” dui dus op die lekkergoed wat die pa vir die spreker bring nadat sy skof as
polisieman voltooi is. Die dienaar van die gereg word dán ’n dienaar van die nagereg.
1
, Carmi Badenhorst
Ontleding van Gedig:
R Reël Analise
Strofe 1:
1 wanneer ek, pie djy pie, dink aan u pa- “ek” eerstepersoonspreker; kind van ‘n
pappa-pappie polisieman in apartheidsjare
“pie djy pie” outobiografies
“dink” herinneringe
“u” formele aanspreekvorm; afstand/
skeiding/ respek
2 sien ek alleenplasing; beelde wat volg, sluit aan by die
visuele: kakie; groen; wasem uit mond
3 u langarm in ’n jas reënerige kakie op ’n “langarm” polisie = langarm van die gereg
groen raleigh STYLFIGUUR: Sinestesie
“reënerige kakie”
4 vir presies wees; ’n teen-koue- kommapunte skei beskrywers
kakiekombers dik om u BEELDSPRAAK: metafoor
“’n teen-koue-kakiekombers”
5 lyf gespan; wasem wat soos spookasem BEELDSPRAAK:
uit u mond hang; vergelyking en woordspeling
6 op kantoor besig met die administrasie
7 van wit mag; en buite brand die blou lig “wit mag” SA polisiemag
blouer teen HALFRYM :
b-alliterasie; blou lig dui velige hawe aan voor
1994
8 die totale aanslag van links en “totale aanslag” uitspraak van oudpres. PW
swartwees; tussen twee tot tien Botha
“links” liberaal, verlig; in opposisie teen die
destydse regering
“swartwees” kontrasteer met “wit mag” (7)
9 elf tot sewe vyf tot een en tien tot
ses.
Strofe 2:
10 wanneer ek aan u werk dink pappa-piet “u werk” onderskei tussen pa en pa se werk
11 sien ek
12 ’n hart wat vuiste maak; haat wat BEELDSPRAAK:
opgroei en ’n personifikasie; suggereer opstand teen
apartheid
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller carmibadenhorst. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.72. You're not tied to anything after your purchase.