Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
201
All documents for this subject (519)
Seller
Follow
carmibadenhorst
Reviews received
Content preview
Carmi Badenhorst
Op sy branderplank
- Petra Müller
0
,Carmi Badenhorst
Op sy branderplank
Tema:
Die mens se behoefte om een te word met die see/die see-elemente uit te daag.
Boodskap:
Ten spyte van ‘n kortstondige eenwording met die see moet die mens telkens terugkeer land toe.
Stemming:
Wissel van strofe tot strofe.
In strofe 1 heers daar ‘n stemming van stryd en aksie as die branderplankyer as’t ware teen die
see veg.
In strofes 2 en 3 is die stemming nadenkend/bepeinsend
Toon:
Opgewondenheid
Uitdagendheid
besinnend..
Tipografie:
Hierdie gedig is in vrye versvorm geskryf.
Die strofes en versreëls is nie ewe lank nie
daar is geen vaste rympatroon nie.
Dit bestaan uit drie strofes
18 versreëls beslaan.
Titel:
‘n Manlike persoon “sy” op ‘n branderplank.
Die titel is eintlik ironies, want die persoon bly nie heeltyd op die branderplank nie.
1
, Carmi Badenhorst
Ontleding van gedig:
R Reël Analise
Strofe 1:
1 Hy waag hom weer teen horisonne. HALFRYM:
Die w-alliterasie “waag hom weer” dui aan dat die
branderplankryer vreesloos en waagmoedig is.
Die woord “horisonne” suggereer dat die
branderplankryer ver die see in is.
Die woord “weer” suggereer moontlik dat die
persoon dit wat hy doen al voorheen gedoen het
(om hom teen die horisonne te waag). Die woord
kan ook daarop dui dat die persoon op die
branderplank die voortsetting is van ’n lang lyn
seevaarders wat ook die see aangedurf het.
2 Die see gooi son in teen sy sonne, Die “son” weerkaats op die blink water van die
maar skuimskuddend see. Dit lyk dan soos baie “sonne”.
HALFRYM:
die s-alliterasie:
kom in versreëls 1 en 2 voor: ”horisonne”, “son”
en “sonne”. Die alliterasie help ook om die sierlike
bewegings van die branderplankryer te
beklemtoon.
Woordspeling:
Die woordspeling beklemtoon hoe warm die son
skyn.
RETORIESE MIDDEL:
Die herhaling van die woord “teen” in versreëls 1
en 2 suggereer dat die branderplankryer ’n stryd
teen die natuur voer; dat dit inspanning verg.
“maar skuimskuddend”: die branderplankryer skud
die skuim van hom af as hy met ‘n asemteug na
vore gaan/na die land gaan.
HALFRYM
s-alliterasie “skuimskuddend” beklemtoon ook die
geluid wanneer die branderplankryer homself uit
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller carmibadenhorst. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $2.72. You're not tied to anything after your purchase.