100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Evolusie - Graad 12 Lewenswetenskappe Opsommings $5.00
Add to cart

Summary

Summary Evolusie - Graad 12 Lewenswetenskappe Opsommings

 3 purchases
  • Course
  • Institution

Graad 12 Lewenswetenskappe Opsommings

Preview 3 out of 16  pages

  • August 24, 2023
  • 16
  • 2023/2024
  • Summary
  • Unknown
  • 200
avatar-seller
EVOLUSIE
Terme

Definisie uitskryf:

 Evolusie: ‘n teorie wat die veranderinge verklaar wat plaasgevind het oor tydperk in die
vorming van nuwe spesies en die biodiversiteit wat ons vandag sien.

 Spesie: Groep organismes met soortgelyke kenmerke, wat kan inteel en vrugbare
nageslag produseer

 Bevolking / populasie: ‘n Groep organismes met soortgelyke kenmerke wat in dieselfde
area voorkom wat kan inteel en vrugbare nageslag produseer

 Biologiese evolusie: genetiese verandering in bevolking wat oorgeërf word agv natuurlike
seleksie en lei tot nuwe spesies oor tydperk

Gee 1 term:

 Feit: inligting oor omstandighede wat bestaan of gebeure wat plaasgevind het

 Hipotese: dit wat jy moontlik verwag wat die resultaat van die eksperiment gaan wees

 Teorie: die verduideliking van iets wat in die natuur waargeneem is en deur feite,
veralgemenings, hipoteses, modelle en wette ondersteun word

 Makro evolusie: ontwikkeling van nuwe spesies uit vroeë lewensvorme oor baie
generasies. Bv amfibieë uit visse, voëls uit reptiele. Strek oor geologiese tydskale

 Mikro evolusie: wanneer variasie binne ‘n spesie lei tot ‘n klein verandering in die
genotipe van die spesie. Verandering word oorgedra na die nageslag. Ontwikkeling is
binne een spesie

 Spesiasie: wanneer nuwe spesies oor tyd uit reeds bestaande spesies ontwikkel.

 Lewe op aarde 4,6 biljoen jaar gelede uit gemeenskaplike voorouer ontstaan

 Oorgangsfossiel: oorgangsvorm tussen 2 organismes bv Archaeopteryx tussen reptiel en
voël

 Ras: groep mak diere binne ‘n spesie bv merino en vleismerino skape

 Inteling: kruisteling van naverwante individue om gewenste eienskappe te behou

 Uitteling: kruisteling van spesies, nuwe eienskappe in te bring

 Rudimentêre oorblyfsels: nie funksionele organe se oorblyfsels

 *Miljoen Jaar Gelede  mjg

 Geenpoel: die voorraad van verskillende gene van al die verskillende organismes in 'n

, populasie op 'n bepaalde tyd.
Bewyse vir evolusie
1. Vergelykende anatomie (homoloë strukture) / modifikasie deur afstamming
2. Fossielrekord
3. Biogeografie
4. Molekulêre biologie en genetika

1. Vergelykende anatomie / modifikasie deur afstamming
 Bestaande organismes het ontstaan uit gemeenskaplike voorouer en mettertyd verander.
 Het nie dieselfde struktuur as voorouer nie
 Evolusieteorie word deur ‘n vergelykende studie oor die struktuur van die voorste ledemate
van gewerweldes uit fossielrekord ondersteun

Homoloë strukture
 Dui op gemeenskaplike voorouer
 Ledemate het dieselfde bou
 Funksie van ledemaat verskil
 Voorbeeld van divergente evolusie




Mol Vlermuis Perd Rob Aap
Voorarms: grawe Voorste ledemate: Ledemate: Voorste ledemate: Voorste ledemate:
Voorste ledemate: vlieg hardloop swem – vorm klim, en is lank
korter Radius/ulna: Bene: langer en vinne
Bene: dikker en verleng om vlerk sterker en vorm ‘n Skapula: wyer vir
sterker spiere span te vorm hoef aanhegting van
spiere

Voorbeeld van modifikasie binne ‘n spesie
 Evolusie van perde
 45mjg was perd 0.4 m
 1 mjg was perd 1.6 m hoog

,  Voordeel van hoogte: vinniger / beter sig, sterker

2. Fossielrekord
 Paleontologie: die studie van fossiele deur ‘n paleontoloog
 Fossiel: die oorblyfsels van plante of diere wat versteen het
 Fossiele kan vorm in rotse, teer, ys of hars van bome
 Ouderdom van fossiele bepaal deur relatiewe datering en radiometriese datering
 Bewys dat die aarde ongeveer 4.5 miljoen jaar oud is
 Eerste lewensvorm ongeveer 3.8 mjg (miljoen jaar gelede) ontwikkel het
 Lewensvorme van vandag verskil van die antieke vorms van dieselfde organisme
 Lewensvorme wat vandag leef is meer kompleks as antieke vorms
 Baie lewensvorme het uitgesterf
 Uitsterwing: dood van die laaste individu van ‘n spesie




Relatiewe datering
 Die ouderdom van die fossiel word bepaal deur uit te werk hoe die ouderdom van die
fossiel verband hou met ‘n ander fossiel
 Dit dui net aan of ‘n fossiel ouer of jonger is as ‘n ander fossiel
 Kan nie die presiese ouderdom bepaal nie




Radiometriese datering
 Word gebruik om die presiese ouderdom van die fossiel te bepaal
 Gebruik hoeveelheid koolstof wat teenwoordig is in organisme

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller chanellesteyn. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

65507 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 15 years now

Start selling
$5.00  3x  sold
  • (0)
Add to cart
Added