GRAAD 10 GEOGRAFIE KONTROLE TOETS 2 SEPTEMBER 2023
VRAAG 1
1.1 Pas die term/konsep in KOLOM B met die korrekte relevante beskrywing in
KOLOM A. Skryf slegs die korrekte letter (A–I) langs die ooreenstemmende
vraagnommer (1.1.1–1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 K.
KOLOM A KOLOM B
1.1.1 Die praktyk om meer as een vrou A. Demograaf
terselfdertyd te hê B. Informele nedersettings
1.1.2 Die beweging van mense binne ʼn C. Poligamie
land of ʼn streek D. Streeksmigrasie
1.1.3 Die afname van die getal mense E. Landelike ontvolking
wat in landelike gebiede woon F. Sterfte
1.1.4 Onbeplande nedersettings wat uit G. Oorbevolking
lae-koste materiaal gebou is H. MIV
1.1.5 Sterftes binne ʼn gegewe bevolking I. Xenofobie
1.1.6 ʼn Virus wat CD4-selle, wat deel is
van die liggaam se immuniteitstelsel,
aanval
1.1.7 Gebiede waar daar te veel mense
vir die beskikbare hulpbronne om hulle
te
ondersteun
1.1.8 ʼn Persoon wat bevolkings
bestudeer
(8X1) (8)
1.2 TWEE opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies
die korrekte opsie en skryf slegs die letter (A–B) langs die vraagnommer (1.2.1–
1.2.7) in die antwoordboek neer bv. 1.2.8 A.
1.2.1 Arbeiders wat vir tydelike werk na ‘n ander area migreer.
A. Vlugtelinge
B. Migrant werkers
, GRAAD 10 GEOGRAFIE KONTROLE TOETS 2 SEPTEMBER 2023
1.2.2 ‘n Trek faktor in die stede wat verstedeliking veroorsaak.
A. Goeie gesondheidsorg
B. Rustige omgewing
1.2.3 Die begeerte om ‘n beter lewenstandaard te handhaaf verwys na … faktore.
A. sosiale
B. ekonomiese
1.2.4 Die ongekontroleerde groei van die bevolking in ‘n gebied wat tot die uitputting
van die natuurlike hulpbronne lei.
A. Ontvolking
B. Oorbevolking
1.2.5 Die afname in die getal mense wat in die plattelandse gebiede woon.
A. Ontvolking
B. Oorbevolking
1.2.6 Die verhouding tussen die ekonomiese onaktiewe en die aktiewe bevolking wat
hulle onderhou, word … genoem.
A. afhanklikheidsverhouding.
B. dra kapasiteit.
1.2.7 ‘n Persoon wat uit sy land vlug en by die regering van ‘n ander land aansoek
doen vir beskerming is ‘n …
A. vlugteling.
B. immigrant.
(7x1) (7)
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller jakobusvanwyk1. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.93. You're not tied to anything after your purchase.