• Kunsmatige Intelligensie (AI) verwys na die simulasie van menslike intelligensie in
masjiene wat geprogrammeer is om soos mense te dink en hul optrede na te boots.
Wat is die doel en funksie van kunsmatige intelligensie ?
• Die doel van AI is om rekenaars in staat te stel om besluitneming, probleemoplossing, en
menslike kommunikasie uit te voer.
Voordele van kunsmatige intellegensie
• AI‐masjiene is altyd beskikbaar vir werk
• AI bied digitale assistente soos Siri, Cortana en Alexa aan.
• AI maak vinniger besluitneming moontlik.
Nadele/beperkings van kunsmatige intellegensie
• AI kan mense in herhalende werksgeleenthede vervang en die arbeidsmark kan ontwrig.
• AI kan menslike vooroordeel voorsit (bv. Om opgelei te word
• AI kan die mens se afhanklikheid van tegnologie verhoog
(HB. Bl 81)
Metadata van leêrs
• Data wat die inhoud van n leer beskryf
• Bv. Musiekleer mag inligting bevat oor die kunstenaar of genre
Waarvoor word metadata van leêrs gebruik?
• Inhoud van leers te beskryf en die leêr op te kan spoor.
• Soektog gebruik om n leêr op te kan spoor
(HB. Bl 81)
Rugsteun van leêrs offline
• Oorweeg die opsie om n cloud-rugsteundiens soos Carbonite as n rugsteun te gebruik
• En dis nie net n aanlyn stoordiens soos Dropbox , one drive nie
,Verkleining van rugsteun as leêr uitbreiding
• Program kan betrokke leers saampers om die spasie op die rugsteunmedia te bespaar
(HB. Bl 36)
3D drukwerk probleme
• Probleem kan in die 3D model se ontwerp wees – jy moet die ontwerp nagaan
• Verhittingselement mag foutief wees
• Drukker mag te stadig of te vinnig werk vir die spesifieke materiaal en taak
• Kan iets fout wees met die materiaal wat gebruik word self
(Hb. Bl 99)
Video konferensie
• Toestelle
• Dataverbruik
• Beeld
Hardewaretoestel :
Jy nodig n:
• Webkamera
• Mikrofoon
• Luidsprekers
Wat gekoppel is aan die nodige sagtewares :
- Skype , WeChat , LinkedIn , Google+
Dataverbruik
• Kan baie data gebruik – veral as jy die video gebruik
• As jy jou video gebruik kan jou datalimiet vinnig opgebruik word
Beeld
• Terwyl n persoon praat, word sy stem en beeld na die deelnemers se rekenaars
oorgedra
• Video kwaliteit/beeld mag dalk sleg wees as jy n stadige internetkonneksie het
• Toets die klank en videokwaliteit voordat jy n oproep maak
• As n video -oproep stadig deurgaan en opbreek , kan dit help om die video-
kompenent af te skakel. Jy kan dan nogsteeds die persoon hoor maar jy kan nie
hulle sien nie / hulle nie jou sien nie
(Hb. Bl 80)
, Task manager
• Voorsien inligting oor die rekenaar se werkverrigting en prosse
• Word meestal gebruik vir take / programme wat opgehou het te beeindig
• Regskliek op taakbalkie onderaan die skerm of Ctrl + Alt + Del
(Teorie konsepte gids bl. 66)
Spooling ( tussentydse databuffer)
Wat dit is
• N proses om dokumente te stoor wat gestuur is vir drukwerk op die skyf totdat die drukker
gereed is om te druk
• Spasie op n hardeskyf deur die bedryfstelsel om drukwerk te stoor
Hoe dit werk
• Rekenaars kan die volgende taak na die drukker stuur sonder om te wag vir die huidige
dokument om kla te maak
• Tussentydse databuffer stuur die drukwerk een op n slag na die drukker in die volgorde wat
dit ontvang is
• Terwyl die dokumente in n ry wag om gedruk te word , kan jy voortgaan met ander dinge
Voordele
• Bevorder mustering – nie nodig vir die rekenaar om te wag vir n stadige drukker nie
• Skep n geleentheid om foute te korrigeer – as n groot dokument perongeluk na die drukker
gestuur word , kan jy drukwerk kanselleer, sonder om papier te mors
Nadele
• Vereis groot hoeveelhede skyfspasie
• Verhoog skyf verkeer
Beperkings
• Geen gerdruk opsie is beskikbaar nie
• Geen drukvestiging
( hb. Bl 49)
Toestelle vir fisiese gestremde gebruikers
• Toestelle wat met oogbeweging werk
• Toestelle wat met kopbeweging werk
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller abbybergh. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $8.51. You're not tied to anything after your purchase.