Hierdie opsommings sluit in :
• Eksamenriglyne
• Inhoud :
- Voorplanting (by diere en mense)
- Reaksie op die omgewing (by mense en diere)
- Refleksboog/refleksbeweging/reflekshandeling
- Die menslike endokriene stelsel
- Homeostase in die menslike liggaam
Channel met videos van die onderwerpe beskikbaar :
https://youtu.be/Ho4jGUF1N-M?si=PtvCf1Ugrg1FaVhT
LEWENSWETENSKAPPE – VRAESTEL 1
Eksamenriglyne (gebruik terwyl jy leer) :
VOORTPLANTING IN DIERE
Diversiteit van ▪ Die rol van die volgende voortplantingstategiee by diere om
voorplanting- voortplantingsukses in verskillende omgewings te verhoog (gebruik
strategiee toepaslike voorbeelde)
- Uitwendige en inwendige bevrugting
- Ovipaar, ovovivipaar en vivipaar
- Amniotiese eier
- Prekosiele en altrisiele ontwikkeling
- Ouersorg
MENSLIKE VOORTPLANTING
Inleiding ▪ Hersiening van die skematiese oorsig van die menslike lewensiklus om
die rol van meiose, mitose en bevrugting doen
Bou van die manlike ▪ Bou van die manlike voortplantingstelsel, deur diagram te gebruik
voortplantingstelsel ▪ Funksies van die testis, epididimis, vas deferens, semenvesikel,
prostaatklier, Cowper se klier, penis en die ureta
Bou van die vroulike ▪ Bou van die vroulike voortplantingstelsel, deur n diagram te gebruik
voortplantingstelsel ▪ Funksies van die ovariums, fallopiusbuise, uterus uitgevoer met die
endometrium, serviks, vagina met sy eksterne opening en die vulva
▪ Bou van die ovarium, gebruik n diagram, wat die primere follikels, die
graafse follikel en corpus lutem toon
Puberteit ▪ Belangrikste veranderinge wat by manlike eienskappe voorkom tydens
puberteit onder die invloed van testosteroon
▪ Belangrikste veranderinge wat voorkom by vroulike eienskappe tydens
puberteit onder die invloed van estrogeen
Gametogenese ▪ Vorming van gamete (gametogenese) deur meiose
- Manlike gamete deur spermatogenese gevorm
- Vroulike gamete deur oogenese gevorm
▪ Spermatogenese
- Onder die invloed van testosteroon
- Ondergaan diploiede selle in die saadbuisies/seminale buisies/tubules
in die testes meiose
- Om haploiede spermselle te vorm
▪ Bou van n sperm, deur van n diagram gebruik te maak
▪ Funksies van die dele van m spermsel (akrosoom, kop met haploiede
nukleus, middelstuk/nek met mitochondria en n stert)
▪ Oögenese
- Diploiede selle in die ovarium ondergaan mitose
1
, - Om talle follikels te vorm
- Sodra puberteit begin
- En onder die invloed van FSH
- Vergroot een sel binne ‘n follikel en ondergaan meiose
- Van die vier selle wat gevorm word, oorleef slegs een om n volwasse,
haploiede ovum te vorm
- Dit vind in n maandlike siklus plaas
▪ Bou van n ovum, deur van n diagram gebruik te maak
▪ Funksies van die verskillende dele van die ovum (jellielaag, haploiede
nukleus, sitoplasma)
Menstruele siklus ▪ Die menstruele siklus sluit die uterus en ovariale siklus in
▪ Gebeure in die ovariele siklus
- Ontwikkeling van die graafse follikel
- Ovulasie
- Vorming van die corpus luteum
▪ Gebeure in die uteriene siklus
- Veranderinge wat in die dikte van die endometrium plaasvind
- Menstruasie
▪ Hormonale beheer van die menstruele siklus (ovariale en uteriene
siklusse) met verwysing na die werking van FSH, estrogeen, LH en
progesteroon
▪ Negatiewe-terugkoppelingsmeganisme waarby FSH en progesteroon
betrokke is om die produksie van ovums te beheer
Bevrugting en ▪ Definisie van kopulasie en bevrugting
ontwikkeling van ▪ Proses van bevrugting
sigoot tot blastosist ▪ Ontwikkeling van sigoot na embrio (morula en blastula/blastosist) na
fetus
Inplanting, gestasie ▪ Definisie van inplanting
en die rol van die ▪ Die rol van estrogeen en progesteroon in die handhawing van
plasenta swangerskap
▪ Struktuur van die ontwikkelende fetus in die uterus, met gebruik van
diagram
▪ Funksies van die volgende dele
- Chorion en chorioniese villi
- Amnion, amnionholte en amnionvloeistof
- Naelstring (insluitend naelstringslagaar-/arterie en naelstringaar-/vene)
- Plasenta
REAKSIE OM DIE OMGEWING (MENSE)
Inleiding ▪ Die senuweestelsel (waar senuwees betrokke is) en endokriene stelsel
(waar hormone betrokke is) as twee komponente wat ons help om op die
omgewing te reageer
Menslike ▪ Die noodsaaklikheid van n senuweestelsel by mense
2
,senuweestelsel - Reaksie op stimuli (stimuli kan uitwendig en inwendig wees)
- Koordinasie van die verskillende aktiwiteite van die liggaam
Sentrale ▪ Die brein en rugmurg word deur meningisse(vlies wat brein omring)
senuweestelsel (SSS) beskerm
▪ Ligging en funksies van die volgende dele
Brein
- Serebrum
- Serebellum
- Corpus callosum
- Medulla oblongata
Rugmurg
Perifere senuwee ▪ Ligging en funksies van die perifere senuweestelsel (kraniale en
stelsel rugmurgsenuwees)
Outonome ▪ Ligging en funksies van die outonome senuweestelsel (simpatiese en
senuweestelsel parasimpatiese afdelings)
Bou en funksionering ▪ Senuwees stuur en dra seine na en van alle dele van die liggaam en
van n senuwee bestaan uit neurone (sensoriese en motoriese)
▪ Funksies van sensoriese en motoriese neurone
▪ Bou en funksies van die dele van sensoriese en motoriese neurone,
gebruik diagramme : nukleus , selligaam , sitoplasme , mielienskede ,
akson en dendriete
Die eenvoudige ▪ Definisie van n refleksieaksie en n refleksboog
refleksboog ▪ Bou van n refleksboog en noem funksies van elke deel, gebruik diagram:
reseptor, sensoriese neuron, dorsale wortel van rugmurgsenuwee,
rugmurg, interneuron, motoriese neuron, ventral wortel van
rugmurgsenuwee, effektor
▪ Die funksionering van n eenvoudige refleksaksie deur n voorbeeld te
gebruik
▪ Die belangrikheid van n refleksaksie
▪ Die belangrikheid van sinapse
Afwykings van die ▪ Oorsake en simptome van die volgende afwykings van die
SSS senuweestelsel :
- Alzheimer se siekte
- Veelvuldige sklerose
Reseptore ▪ Funksie van reseptore, neurone en effektore om op die omgewing te
reageer
▪ Die liggaam reageer op n verskeidenheid stimuli, soos lig, klank,
aanraking, temperatuur, druk, pyn, en chemikaliee (smaak en reuk)
▪ (Geen struktuur en name is nodig nie, behalwe die name van die
reseptore in die oog en oor)
Menslike oog ▪ Bou en funksies van die dele van die menslike oor, gebruik diagram
▪ Bonukulere visie en die belangrikheid daarvan
▪ Die verandering wat in die menslike oog by elk van die volgende
3
, plaasvind, gebruik diagramme
- Akkommodasie
- Pupilmeganisme
▪ Die aard en behandeling van die volgende visuele defekte, gebruik
diagramme
- Bysiendheid
- Versiendheid
- Astigmatisme
- Karakte
Menslike oor ▪ Bou van die menslike oor en die funksies van die verskillende dele,
gebruik n diagram
▪ Funksionering van die menslike oor tydens
- Gehoor (sluit die rol van die orgaan van corti in, sonder besonderhede
van die bou daarvan)
- Balans (sluit die rol van makulae en kristae in, sonder besonderhede van
die bou daarvan)
▪ Oorsaak en behandeling van die volgende gehoordefekte
- Middeloorinfeksie (die gebruik van dreineringspypiues ‘grommets’)
- Doofheid (die gebruik van gehoorapparate en kogleere inplantings)
ENDOKRIENE STELSEL EN HOMEOSTASE
Endokriene stelsel ▪ Verskille tussen n endokriene en eksoskriene klier
▪ Definisie van n hormoon
▪ Ligging van elk van die volgende kliere, deur n diagram te gebruik,
die hormone wat hulle sekreteer asook die funksies van elke
hormoon
- Hipotalamus (ADH)
- Pituitere/Hipofise ( GH, TSH, FSH, LH, prolaktien)
- Tiroiedklier (tiroksien)
- Eilandjies van Langerhans in die pankreas (insulien en glukagon)
- Byniere (adrenalien, aldosteroon)
- Ovarium (estrogeen, progesteroon)
- Testis (testosteroon)
Homeostase : inleiding ▪ Homeostase as die proses van die handhawing van n konstante,
interne omgewing binne perke, ongeag interne en eksterne
veranderinge wat plaasvind
▪ Die toestande binne in selle is afhanklik van die toestande binne in
die interne omgewing (weefselvloeistof)
▪ Faktore soos koolstofdioksied, glukose, sout-en waterkonsentrasie,
temperatuur en pH moet constant in die interne omgewing
(weefselvloeistof) gehou word
Homeostase : negatiewe ▪ Negatiewe terugkoppelingsmeganisme wat elk van die volgende in
terugkoppelings- die liggaam beheer
4
Voordelen van het kopen van samenvattingen bij Stuvia op een rij:
Verzekerd van kwaliteit door reviews
Stuvia-klanten hebben meer dan 700.000 samenvattingen beoordeeld. Zo weet je zeker dat je de beste documenten koopt!
Snel en makkelijk kopen
Je betaalt supersnel en eenmalig met iDeal, creditcard of Stuvia-tegoed voor de samenvatting. Zonder lidmaatschap.
Focus op de essentie
Samenvattingen worden geschreven voor en door anderen. Daarom zijn de samenvattingen altijd betrouwbaar en actueel. Zo kom je snel tot de kern!
Veelgestelde vragen
Wat krijg ik als ik dit document koop?
Je krijgt een PDF, die direct beschikbaar is na je aankoop. Het gekochte document is altijd, overal en oneindig toegankelijk via je profiel.
Tevredenheidsgarantie: hoe werkt dat?
Onze tevredenheidsgarantie zorgt ervoor dat je altijd een studiedocument vindt dat goed bij je past. Je vult een formulier in en onze klantenservice regelt de rest.
Van wie koop ik deze samenvatting?
Stuvia is een marktplaats, je koop dit document dus niet van ons, maar van verkoper angeliquevdm2005. Stuvia faciliteert de betaling aan de verkoper.
Zit ik meteen vast aan een abonnement?
Nee, je koopt alleen deze samenvatting voor $5.69. Je zit daarna nergens aan vast.