VERVOER EN HANDEL
EENHEID 1
HANDEL EN VERVOER OOR DIE WêRELD HEEN
Sleutelwoorde
- Uitvoer: om goedere uit ‘n land te stuur
- Invoer: om goedere in ‘n land in te bring
- Vrag: kommersiële goedere wat per skip, trok, spoor of lug vervoer word
- Grootmaatvrag: vrag wat in grootmaat vervoer word, soos suiker, olie, ystererts en steenkool
- Pyplyn: ‘n Lang pyp waardeur vloeistowwe soos petrol en diesel na dorpe of stede gepomp kan word
- Vervoermetodes: metode van vervoer, bv pad, spoorlyn of see
- Vervoer maak die volgende moontlik:
o Kan in een stad bly en in ‘n ander stad werk
o Handel te dryf DUS word vervoerroetes ontwikkel
- Redes vir handel
o Mense dryf handel want
Hulle het goedere om te verkoop
Dinge nodig
- Vroeëre jare het hul uitgeruil
o Bv goud verruil vir brood / perselein deur handelaars in Afrika
- Moderne tyd:
o Verruil goedere vir geld
o Voer in (invoer) wat ons nodig het
o Voer uit (uitvoer) goedere wat ons produseer
Waarde word in geld bereken
Euro
Dollar
Rand
Pond
Jen
Aardrykskunde Gr 8 Kwartaal 4
, 2
Peso
o Ens
- Handel verskaf
o Belangrike skakels tussen mense oor die wêreld
- Handel sou nie moontlik wees sonder vervoer nie
Verband tussen handel en vervoer
- Vroeëre jare:
o Vervoerroetes gebruik vir handel
o Vervoer was baie stadig
o Kon net bruikbare, rare en kosbare items soos:
Speserye
Goud verhandel
o Met gebruik van:
Seilskepe
Perde
Kamele
Olifante
o Ses maande en langer geneem
o Was altyd besig om te soek na beter vervoermetodes en om geld te maak
- Kaart bl 93 fig 4.1
- Deesdae:
o Groot verskeidenheid en vinniger vervoermetodes
Per lug
Spoorweg
Pad
See
o Elkeen geskik vir bepaalde goedere
o Asook tyd wat nodig is om by bestemming te kry
BV
Grootmaatystererts ---- gewoonlik per spoor
o Daarna na ander lande met skip
Vars vrugte ----- met vliegtuig na ander lande
- Vervoer maak invoere / uitvoere moontlik
o Bv vars blomme en vrugte wat nie plaaslik beskikbaar is word ingevoer
o NET SO vrugte in SA uitgevoer word
Verskillende maniere van vervoer en hul gebruik
Aardrykskunde Gr 8 Kwartaal 4
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller anna-marikoekemoer. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $7.06. You're not tied to anything after your purchase.