Assignment 1 - Multiple Choice Questions:
DEEL 1 (Studiegids, bladsy 1-97)
1. Watter teoretikus is van mening dat literêre tekste van ander vorme van taalgebruik verskil?
. [1] Ellis
. [2] Bressler
. [3] Brink
2. ʼn Kortverhaal, roman en novelle is voorbeelde van
. [1] literêre tekste.
. [2] fiksie.
. [3] subgenres in die prosa.
3. Voltooi: “Die nabootsende of uitbeeldende aard van literatuur kan anders gestel word as die
_________ karakter van die literatuur”.
. [1] fiktiewe
. [2] mimetiese
. [3] kopiërende
4. Die sender, ontvanger en boodskap vorm deel van die
. [1] kommunikasieproses.
. [2] letterkundige proses.
. [3] konteks.
5. Die literêr-historiese konteks van ʼn teks verwys na die
. [1] konteks of omstandighede wat ʼn teks beskryf.
. [2] die gesprek wat die skrywer voer met ander literêre tekste.
. [3] die geskiedenis wat in ʼn teks bespreek word.
6. Watter een van die volgende is die beste voorbeeld van alliterasie?
. [1] hoor haar heftige stem
. [2] so sag soos satyn
. [3] knip die lap wat flap af
7. Die woorde “soos”, “so”, “net soos” en “as” is ʼn aanduiding van
. [1] vergelyking.
. [2] metafoor.
. [3] assonansie.
8. Indien ʼn teks geïnterpreteer word met die fokus op die persoonlikheid, gemoedstoestand en
lewensomstandighede van die skrywer, word die ___________ benadering gebruik.
. [1] teksgerigte
. [2] biografies-psigologistiese
. [3] lesergerigte
9. Die gedrukte teks wat die radiodramaturg skryf verwys na die
. [1] radiodrama.
. [2] hoorspel.
. [3] drama.
10. Dramatiese ironie is wanneer
. [1] luisteraars meer weet as die karakters self.
. [2] die karakters meer weet as die luisteraars.
. [3] die karakters sowel as die luisteraars deelneem aan die drama.
DEEL 4 (Studiegids, bladsy 219-288)