100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Sondagaande Grade 12 IEB Gedig / Poem $4.50
Add to cart

Summary

Summary Sondagaande Grade 12 IEB Gedig / Poem

 141 views  4 purchases
  • Course
  • Institution

In depth line by line analysis of Sondagaande by Fanie Viljoen

Preview 2 out of 5  pages

  • October 11, 2023
  • 5
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
Sondagaande - Fanie Viljoen

die aand stuur sy roofvoëls uit in die taai donker

hulle draai eers rond

hoog bo die stad se woonsteldakke

maar mettertyd sirkel hulle laer, al laer

en sink neer op die krom lamppale

van waar hulle met skerp oë by vensters kan intuur

na die prooi wat elke week sielalleen voor Sondagaande staan



Tema: mense wat alleen is, is prooi van negatiwiteit, hier spesifiek negatiewe

gedagtes oor ʼn werksweek wat voorlê



Spreker: soos alle gewone mense is spreker vasgevang in die Sondagaand

atmosfeer – negatief/ depresseif



Titel: meervoudsvorm / niemand kan wegkom van die swaarmoedigheid van ʼn

Sondagaand nie

, Sondagaande Meervoudsvorm (negatiewe konnotasie)
- Mense sien nie uit Sondagaand nie

- Negatiewe gevoelens
Personifikasie - Spreker voel vasgevang
Metafoor - Die aand het mag om voëls uit te stuur
1. die aand stuur sy roofvoëls uit in - Roofvoëls simboliseer negatiewe gevoelens
die taai donker Taai donker:
Letterlik: jy sit daaraan vas – kan nie atmosfeer
ontsnap nie
the night sends its birds of prey into the sticky darkness
Figuurlik: taai / moeilike tyd
- Lank in die lug, wag vir die regte oomblik om op
prooi toe te sak
Roofvoëls
- Vaag > Dringender
2. hulle draai eers rond - Spreker se negatiewe gedagtes is eers vaag /
wil nie daaraan dink nie
- Dit word dan dringender en beweeg in sirkels in
they circle
sy kop rond
- Spreker bly in ʼn woonstel, baie mense hier word
die roofvoëls uitgestuur
Ver weg
- Baie mense voel / ervaar negatiewe gedagtes
3. hoog bo die stad se woonsteldakke - Ervaar nog nie emosies nie

high above the blocks of flats
- Gedagtes kom nader
- Direkte werklikheid
Wending Gradually
- Emosies word intenser
4. maar mettertyd sirkel hulle laer, al Mettertyd
laer - Geleidelik proses
- Bou spanning

but in time they circle lower and lower
- Swaarmoedig daal neer op mense
Ironie: 'n lamp lyk gewoonlik na lig en positiewe
emosies – gebruik om deur venster te kyk
Descend Curved lampost Stres: lamp buig onder die negatiwiteit
5. en sink neer op die krom lamppale Sink neer
- Die stres / angs kan nie gekeer word nie
Krom lamppale
- Beeld van stres; selfs die lamppale buig onder die
negatiwiteit
- Skep die idee van moegheid
Meervoud: die spreker is nie die enigste persoon
wat dopgehou word nie. Roofvoëls sit op meer as
and sink down on the crooked lamp posts
een lamppale om die mense dop te hou
Oë: Simbolies ʼn toegang tot emosies kyk deur
vensters; man se privaatheid
- roofvoëls het baie goeie sig (skerp oë)
6. van waar hulle met skerp oë by - sien prooi deur vensters
vensters kan intuur - swaarmoedigheid bring
- mens beroof van hulle vrolikheid
- negatiewe gevoelens word universeel niemand
kan die swaarmoedigheid van ʼn Sondagaand
from where they peer in through the window with sharp ontkom nie
eyes

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller studynoted. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.50. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53340 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$4.50  4x  sold
  • (0)
Add to cart
Added