Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (521)
Seller
Follow
studynoted
Reviews received
Content preview
Staan op! - Fanie Viljoen
Staan op! As jy al ooit alleen was.
Staan op! As jy al ooit gespot is omdat jy gesê het
hoe jy werklik voel.
Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het dat
niemand van jou sal hou as hulle jou werklik ken nie.
Staan op! As jy al ooit verwerp gevoel het omdat
jy te vet / te maer / te lelik / te ... was.
Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het om
“iets aan jouself te doen".
Staan op! As jy dink daar is net donker in die toekoms.
Staan op! As jy partykeer nie antwoorde het op jou vrae nie.
Staan op! As jy al ooit jou pyn vir ander mense moes wegsteek.
Staan op! As jy dink jy is nie aanvaarbaar nes jy is nie.
Staan op! As jy al ooit gehuil het omdat jy jouself
nie kan verander nie.
En kyk - hoeveel mense sit nog om jou?
Tema: Tieners moet nie vol selfbejammering wees nie, probleme moet hulle nie onderkry nie.
Hulle moet opstaan en nie moedeloos wees nie.
Spreker: iemand wat die tieners moed wil inpraat
, - Protes teen iets
- Leser moet protes stere / rebelleer teen die
negatiewe aspekte van tiener se emosionele
Staan op! wêreld
- Tiener praat met ʼn gehoor waarskynlik tieners
wat moedeloos is
Herhaling beklemtoon die dringendheid van die spreker
se bevel
- As jy ooit alleen was
Jy – tiener wat platgeslaan / alleen is
1. Staan op! As jy al ooit alleen was - Tiener met probleme voel dikwels hulle is alleen;
niemand verstaan hulle nie
Stand up! If you've ever been alone
Enjambement
- Tieners gee soms hulle mening oor ʼn saak
2. Staan op! As jy al ooit gespot is - Hulle word dan daaroor gespot
omdat jy gesê het - Tiener se opinie teen die norm gaan, word hulle
gespot
- Moenie bang wees om jou opinie te se
Stand up! If you've ever been made fun of for saying
- Regtig voel
3. hoe jy werklik voel.
how you really feel.
- Hulle hou nie van jou nie
- Bang mense sal nie van jou hou nie as hulle jou
4. Staan op! As jy al ooit daaraan gedink werklik ken
het dat - Tieners dra maskers; wys nie hulle ware self
- Tieners wil inpas
Stand up! If you have ever thought about that - Wees jouself en die regte mense sal van jou hou
- Tieners wil graag gewild wees by hulle vriende
- Daar is tieners wat dan voorgee wat hulle nie
5. niemand van jou sal hou as hulle jou regtig is nie
werklik ken nie. - Tieners wil deur hulle vriende aanvaar word
nobody will like you if they really know you.
Verwerp: ander mense
- Ignoreer/ isoleer jou omdat jy te vet/ te maer is
6. Staan op! As jy al ooit verwerp Ellips: ander rede vir verwerp / verwys nag nog enige
gevoel het omdat iets ander waaroor ʼn tiener ongelukkig kan wees
- Aanvaar jouself en anders sal jou aanvaar
Stand up! If you have ever felt rejected because - Uiterlik voorkoms is belangrik in ʼn tiener se lewe
- Dis geen skande om vet, maer, lelik te wees nie
Skuinsstreep: vervang die woord ‘of’, beklemtoon n
7. jy te vet / te maer / te lelik / te ... paar dinge waaroor tieners veral verwerp word
was. Herhaling: te
- Onaanvaarbaar aspek van ʼn tiener se voorkoms
of persoonlikheid
you were too fat / too thin / too ugly / too...
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller studynoted. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.46. You're not tied to anything after your purchase.