100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Donker Web Comprehensive IEB Summary $5.96   Add to cart

Summary

Donker Web Comprehensive IEB Summary

 4 views  0 purchase
  • Course
  • Institution

This document provides a summary of the book which is easily understandable. It has all the information needed for the Afrikaans FAL paper 2.

Preview 4 out of 36  pages

  • October 11, 2023
  • 36
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
IEB Donker Web - vir die leerder
Proloog (Jare gelede) Hoofstuk 1 Skreeu
● Xander was elf jaar oud. ● Greg Owen is die hoofkarakter.
● Hy onthou die een aand toe hy sy pa ● Greg was in Venesië met vier ander
in sy studeerkamer gekry het. mense.
● Daar was ʼn geel koevert en 'n 9 mm. ● Een van hulle is dood.
pistool. ● Daar is berig (report/ article) in die
● Xander se pa het vir hom gesê dis Turret Media koerant dat Greg oorlede
hulle geheim. Sy pa se gesig is nat (deceased) is. ʼn Span duikers het sy
gehuil. liggaam uit die Canale Grande in
● 6 Maande later, Xander is 12. Venesië gehaal.
● Xander vertel vir sy pa dat daar 2 ● Greg woon saam met sy ouers in
ooms by die deur is; hulle het hom Sandhurst. Die huis word beskryf as 'n
kom sien. Dit is nie vir Xander vreemd eensame plek sonder klank. Dit is nie
(strange) nie, want mense wat saam lekker vir Greg by die huis as hy na
met sy pa gewerk het, het af en toe na die hofsittings by die huis kom nie.
hulle huis toe gekom. (haal die rooi deel van by die huis uit)
● Wat vreemd was, is dat die 2 mans ● Tyd: einde Januarie. 'n Jaar het
jeans en swart T-hemde gedra het. verloop na Greg se matriekjaar.
● Xander sê dis Tok, toe help sy pa hom ● Greg was by Lawson Kollege, maar
reg en sê dis Dok. het teen die middel van sy matriekjaar
● Xander se pa staan op, sy hande het hy die Kollege verlaat.
bewe. Hy sê Xander hy moet gaan ● Greg voel soos 'n verraaier. Hy het sy
wegkruip en hy moet net uitkom as hy pa vir die wolwe gevoer.
hom roep. ● Greg se tasse is gepak, want hy
● Xander hoor ʼn vrou in die huis gil. vertrek die volgende dag na
(Xander se ma). Xander se pa soen Stellenbosch.
hom op sy voorkop en sê: “Ek is lief ● Daar is 'n Conrad Botes-skildery: The
vir jou, onthou dit, altyd.” Temptation to Exist reeks. Dit is ʼn
● Xander hoor hoe sy pa met die twee selfportret. Greg se ma het dit
mans praat. Sy pa is gespanne. gekoop, want sy weet dat Greg van sy
Xander hoor die vuishou (punch) en hardekwas kuns hou.
sien hoe sy pa teen die muur ● Greg se broer, John, is oorlede. Greg
inmekaarsak. (Hy sien die skaduwee). se ma hou John se slaapkamer soos
dit was toe John nog geleef het.
● Greg onthou die goed wat hy saam
met sy broer gedoen het. Greg
onthou: rekspring by die Orlando
torings in Soweto, Bloukransrivier en
Moses Mabhida Stadion. Hy en John
het saam gespring, John het van die
adrenalien gehou. Ook
witwatervlotvaart (white-water rafting)
en rotsklim.
● Greg onthou dat hy vir John gevra het
hoekom hul die spronge doen. John

, se antwoord: vir die val, vir die vrees.
Toe toets John die grense van die
lewe in ‘n bottel pille.
● Meksikane glo jy sterf 3 dode: die 1ste
dood as jy jou oë vir die laaste keer
toemaak, die 2de as jy begrawe word
en die 3de as niemand jou meer
onthou nie.
● Dit is nou drie jaar nadat sy broer
selfmoord gepleeg het.
● John was 'n sterk ou met blonde hare,
oseaanblou oë en hy het die meisies
betower.
● Greg se ma vertel vir hom dat sy na
John se dood die deure en vensters
toegemaak het en geskree en
geskree het.
● Sy ma onthou dat John die onrustige
een was toe sy swanger was. Greg
was kalm, 'n denker en dromer. Sy ma
sê om 'n kind te verloor is soos om te
verdrink.
● Sy ma het 'n kind verloor en Greg 'n
broer.
● Die goed in John se slaapkamer:
Fotoraam, sportmedalje en 'n
getekende rugbybal wat eers in
Lawson Kollege se gedenkmuseum
was.
● Sy ma sê almal vir wie sy lief is, word
van haar weggevat.




Hoofstuk 2 Vertrek Hoofstuk 3 Welkom in Matieland
● Greg vertrek met sy BMW 118i ● 'n Vrou by die gastehuis erken vir
sportmodel (het die kar uit sy Greg. Sy noem dat sy van hom weet
trustrekening gekoop) na oor dit wat sy in die Huisgenoot en
Stellenbosch waar hy sportwetenskap koerante gesien het. Sy onthou van
gaan studeer. die Butcher, Baker en Candlestick
● Graig vat ook die Conrad Botes maker. Dit ontstel Greg.
skildery saam. ● Greg arriveer by die woonsel in
● Greg neem ook 'n foto met sy selfoon Stellenbosch en ontmoet vir Chloe
van John se foto in die Adams en haar vriendinne. (Kiana en
ingangsportaal. Lizmari). Chloe wil weet in watter
● Eckardt het 'n massiewe nommer Greg bly, of hy ‘n 1ste jaar is.
sosiogeniërings-aanval op Greg en sy

Bladsy 2 van 36

, gesin beplan. Hoekom het Eckardt dit Greg toe hy bly in nr. 7 op die tweede
gedoen? Om wraak te neem vir sy pa vloer.
se dood; die regter. ● Die woonstel het meubels en als is
● Greg se pa het genoem dat die regter stylvol. Die woonstel is ten volle
se dood Alec Pienaar, Lawson se gemeubileer, donker kombuiskaste,
skoolhoof se hoof, se werk was. marmerblad,
● Greg se pa was betrokke by die Smeg-kombuistoerusting, nuwe
binnehandel en omkooptransaksie dubbelbed, platskerm TV, lessenaar
wat tot die regter se dood gelei het. en stoel.
● Eckardt het vir Greg geleer hoe om ● Plank, Greg se skoolvriend, daag by
rekenaars te kraak (hack). So het hul die woonstel op. Ook hy groet vir
dok Pienaar se betrokkenheid by Greg met die Lawson Kollege
Project Nursery Rhyme oopgevlek. So handdruk.
het Greg sy pa ook onwetend betrek, ● Plank vra of hy en Nicole (skoolliefde)
aangesien baie mense gesterf het as nog saam is. Greg sê nee en Plank
gevolg van die besmette onthou dat sy ook met Eckardt
griepinspuitings. geflankeer (geflirt) het.
● Daarna het hof en tronksake gevolg.
● Greg het ook vir TJ (sy verraaier) in
Huis Da Vinci raakgeloop.
● Die skoolleuse, Lux hominum vita, (lig
is die lewe vir die mensdom) beteken
nou niks meer vir Greg nie. Toe bêre
Greg die flitslig wat hy as 'n Trapper
gekry het, in die laai.
● Plank het agter Greg-hulle
aangehardloop. Greg en sy ma het
die kar gestop en die 2 vriende het
mekaar gegroet.
● Plank noem dat hy Maties toe gaan. 'n
Jaar later gaan Greg ook Maties toe.
● Greg gaan steeds die finale eksamen
skryf saam met die tuisonderrig (home
schooling) studente.
● Greg dink ook aan sy pa se hofsaak,
en aan die vreemde vrou wat net 1
dag die hofverigtinge bygewoon het.




Bladsy 3 van 36

, Hoofstuk 4 Die loser wat sy pa weggegee Hoofstuk 5 Die man met Google in sy kop
het
● Studentelewe in Matieland, O-week ● Greg se klasse begin. Die meeste
vir eerstejaars, Vensters, die Neelsie - klasse vind plaas in die
Januaie/Februarie Sportwetenskapgebou. Van die gange
● Greg is deel van die PSO – laat hom aan ‘n hospitaal dink.
Privaatstudent -organisasie. ● Greg se pa en Dok Pienaar sou wou
● Chloe klop Greg wakker en sê hy hê dat Greg eerder ‘n sakeleier
moet saam kom oefen by Vensters. (eerder besigheid moes swot) word.
(1ste jaars hou kort opvoerings, ● Greg kies die sportwetenskap rigting
musiek, dans en drama). wat sielkunde insluit.
● Chloe studeer kuns. Greg oefen twee ● Die praktiese deel van die kursus sluit
dae lank saam met die groep, hy verf sport in. Rugbly bly tops.
ook. Op 'n manier geniet Greg dit om Klasbywoning vir prakties is
besig te bly by Vensters. verpligtend.
● 'n Vreemde vrou vra vrae oor Greg, sê ● Plank vertel vir Greg van Lisa, die
Plank. meisie met die elfiegesig, blou oë en
● Iets aan die vrou is vir Greg bekend. swart hare, wat hy ontmoet het. Sy
● Konflik met 'n onbekende student by studeer Bcom.
Vensters se straatteater weens die ● Greg sien ‘n kunswerk, ‘Broken Trust’
verwysing na Greg se pa se wandade voor die SMAC kunsgalery, terwyl hy
en dat Greg sy pa in die tronk gesit vir Plank en Lisa wag. Hulle gaan by
het. Kauai ontmoet.
● Die onbekende student onthou vir ● Die woord TRUST is netjies daarop
Greg, want sy eks was blykbaar gegraveer, maar 'n bars loop deur die
verlief/het ‘n (crush) op Greg gehad. U. (broken trust). Greg dink dadelik
● Die student wil weet of hul ook die aan Eckardt.
Baker gaan vang, toe herken almal vir ● Lisa se pa (groot met 'n grys baard)
Greg, want hy is mos die laai vir Plank en Lisa in die staat af
Candlestick-maker se kind. Die loser waar Greg op hulle wag.
wat sy pa verraai het. ● Die oom groet en vra vir Greg of hy
● Greg is die buitestaander (outsider). hom ken, toe spring die oom uit sy
Hilux en dwing vir Lisa terug in die
bakkie omdat hy vir Greg herken en
waarsku Greg om weg te bly van sy
dogter af.




Hoofstuk 6 Die goed wat jy met jou Hoofstuk 7 Tydmasjien
saamdra ● Greg probeer 'n profiel van die Baker
● Plank noem dat Lisa hom nog nie opstel. Hy het die virus gemaak, dus
weer gekontak het nie. dra hy kennis van farmakologie,
● Greg sê hy is nie sy pa nie, maar hy siektes, virologie. So oud soos Greg
dra die etiket (label). se pa, hy weet nie of dit ‘n man is nie,
● Greg is gefrustreerd omdat sy pa se daar bestaan geen persoonlike
wandade veroorsaak dat mense hom


Bladsy 4 van 36

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Mbulelomd. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $5.96. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

76669 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$5.96
  • (0)
  Add to cart