100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten
logo-home
Summary Vraagteken IEB $3.93
In winkelwagen

Samenvatting

Summary Vraagteken IEB

 3 keer verkocht
  • Vak
  • Instelling

In depth line by line analysis of Vraagteken (?) by Tanja Joubert

Voorbeeld 2 van de 6  pagina's

  • 13 oktober 2023
  • 6
  • 2023/2024
  • Samenvatting
  • 200
avatar-seller
? - Tanja Joubert
Jou naam draai ek it elke appelstingel,

pak dit in spoelklippies op die strand.

Ek vinger jou naam op vuil motorvensters,

toegewasemde spiels en or die palm van my hand.

Ek braille dit in my passerblik,

doodle dit in my tuiswerkboek, op my tas.

Jou naam pen ek or 'n swartbord

sodat niemand dit ooit weer af kan was.

Ek ryg dit regs aan my naam vas

en dra dit soos kraletjies om my nek,

graffiti dit op elke straathoek

soos 'n hond wat sy been lig om te sê:"Dis my plek!"

Want jy is al my uithangborde,

die screensaver van my brein,

die tatoeërmerk or my hart,

en, wie weet, dalk nog die T-hemp van my pyn.

Miskien het jy my naam al uitgevee. Uitgetippex!

Of dalk versier jy dit met smiley faces ( J ) en 'n soentjie

Ek sal verstaan as jy my nog nie kan spel nie,

nie eens met leestekens kan vertel nie.

Net jammer jou naam, is nog net 'n

?

, - Appelstingel - appel word aan sy stingel
gedraai terwyl die alfabet opgesê word. Die
1. Jou naam draai ek uit elke letter waar die stingel afbreek is die letter
appelstingel, van die persoon se naam op wie jy verlief
gaan raak of mee gaan trou
Your name I turn it every apple stem, - Spreker weet nie op wie sy verlief gaan raak
nie - draai 'n naam uit elke appelstingel
- Spoelklippies - kom voor in water (stroom),
2. pak dit in spoelklippies op die rivier of see. Sy kan ook die seunsnaam met
strand. spoelklippies op die strand uitspoel


pack it in pebbles on the beach.
- Vinger - naamwoord word as werkwoord
gebruik
3. Ek vinger jou naam op vuil - Gebruik haar vinger om seunsnaam op vuil
motorvensters, motorvensters, toegewasemde spieëls en op
die palm van haar hand te skryf
I finger your name on dirty car windows, - Name op haar palm is nie sigbaar nie /net sy
weet wat die name is
- Skryf gewoonlik iets op jou hand om dit nie te
4. toegewasemde spiels en or die vergeet nie
palm van my hand. - Motorvensters / spieël /hand - naam kan
afgewas word
- Dis tydelik
washed spiels and or the palm of my hand.
"ek braille dit in my passerblik” – metafoor
- Braille - naamwoord word as werkwoord
5. Ek braille dit in my passerblik, gebruik
- Sy druk gaatjies deur oppervlak van blikkie) in
I braille it in my matchbox, van die letters van die seun se naam
- Dit maak verhewe knoppies wat uitstaan -
volg dit met jou vinger
6. doodle dit in my tuiswerkboek, op
- Doodle - naamwoord word as werkwoord
my tas. gebruik
- Skryf ook die seun se naam in haar
doodle it in my homework book, on my bag. tuiswerkboek en op haar tas
- Pen - naamwoord word as werkwoord
gebruik
7. Jou naam pen ek or 'n swartbord - Sy skryf die seun se naam op 'n outydse
swartbord waarop bordkryt gebruik word
I write your name on a blackboard - Bordkryt kan uitgevee word maar pen is
permanent
- Ink op swart is miskien onleesbaar, maar sy
8. sodat niemand dit ooit weer af
weet wat sy geskryf het.
kan was.

so that no one can ever wash it off again.
- Vergelyking - seun en meisie se name word
met kraletjies vergelyk, word aanmekaar
9. Ek ryg dit regs aan my naam vas geryg en as versiering om die nek gedra
- Seunsnaam word agter aan haar naam gelas
I tie it to the right of my name - In en woord - asof hulle reeds onafskeidbaar
is

10. en dra dit soos kraletjies om my
nek,
and wear them like beads around my neck,

Dit zijn jouw voordelen als je samenvattingen koopt bij Stuvia:

Bewezen kwaliteit door reviews

Bewezen kwaliteit door reviews

Studenten hebben al meer dan 850.000 samenvattingen beoordeeld. Zo weet jij zeker dat je de beste keuze maakt!

In een paar klikken geregeld

In een paar klikken geregeld

Geen gedoe — betaal gewoon eenmalig met iDeal, creditcard of je Stuvia-tegoed en je bent klaar. Geen abonnement nodig.

Direct to-the-point

Direct to-the-point

Studenten maken samenvattingen voor studenten. Dat betekent: actuele inhoud waar jij écht wat aan hebt. Geen overbodige details!

Veelgestelde vragen

Wat krijg ik als ik dit document koop?

Je krijgt een PDF, die direct beschikbaar is na je aankoop. Het gekochte document is altijd, overal en oneindig toegankelijk via je profiel.

Tevredenheidsgarantie: hoe werkt dat?

Onze tevredenheidsgarantie zorgt ervoor dat je altijd een studiedocument vindt dat goed bij je past. Je vult een formulier in en onze klantenservice regelt de rest.

Van wie koop ik deze samenvatting?

Stuvia is een marktplaats, je koop dit document dus niet van ons, maar van verkoper studynoted. Stuvia faciliteert de betaling aan de verkoper.

Zit ik meteen vast aan een abonnement?

Nee, je koopt alleen deze samenvatting voor $3.93. Je zit daarna nergens aan vast.

Is Stuvia te vertrouwen?

4,6 sterren op Google & Trustpilot (+1000 reviews)

Afgelopen 30 dagen zijn er 65646 samenvattingen verkocht

Opgericht in 2010, al 15 jaar dé plek om samenvattingen te kopen

Begin nu gratis

Laatst bekeken door jou


$3.93  3x  verkocht
  • (0)
In winkelwagen
Toegevoegd