100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten
logo-home
Toe ons oneindig was - Detailed summary $8.78
In winkelwagen

Samenvatting

Toe ons oneindig was - Detailed summary

 3 keer verkocht
  • Vak
  • Instelling
  • Boek

Suitable for IEB Grade 11s looking to boost their Afrikaans marks. Really helpful and helped me to get an A in Grade 11.

Voorbeeld 2 van de 15  pagina's

  • Ja
  • 16 oktober 2023
  • 15
  • 2022/2023
  • Samenvatting
  • 200
avatar-seller
ssieks.




TOE ONS
ONEINDIG
CHARACTERS WAS
Kara Immelman

- Matrikulant
- Ouers : Willem en Louise Immelman
- Een broer : Francois (studeer in Amerika)
- Ouers – Willem (Pa) en Louise (Ma)
- Is gay, maar wil nie hardop erkin (admit) nie
- Raak verlief op Samantha (Sam)
- Het ‘n plakkaat van Beyonce teen haar muur
Haar ma hou niks daarvan nie. Sy dink Beyonce is te kaal.
- Dra Francois se groot hemde as sy na hom verlang
- Wil graag volgende jaar deur Europa toer, maar haar ouers het nie geld nie –
Francois het nie ‘n beurs (bursary) gekry nie.
- Teken blou kruise op wêreldkaart waarheen sy wil reis – Isle of Skye in Skotland
- Doen kelnerwerk (waitress) vir haar ma om te spaar (save) om oorsee te reis.
- Dra ’n mosgroen rok matriekafskeid toe.
- Bridal & Bling (Reina se plek) – sy het haar rok daar gekoop en vir Sam in die
aantrekhokkie gesoen.


Eduard van Wyk

- Matrikulant
- Ouers: Sybrand (Pa) en Ina (Ma) van Wyk
- Oupa: Oom Thinus wat Alzheimer se siekte het, bly by hulle
- Geen broers of susters nie
- Baie lief vir meisies
- Kara se beste vriend
o Hulle haal bekende reëls van flieks aan.
- Graad 12
- Hou van Sam.
- Sy pa boer met broodbome.
- Hy wou ’n vlieënier (pilot) word, maar sy Wiskundepunte is te sleg, toe moes hy
Wiskunde geletterdheid vat.
- Hy en Kara gaan saam matriekafskeid toe.
- Hy kom laai haar op met oupa Thinus se Ford Fairlane.
- By hulle matriekafskeid speel “Don’t you forget about me”, want hy en Kara
gaan volgende jaar verskillende goed doen en hulle moenie van mekaar vergeet
nie.
- Hy het aan die tema van die dans gedink: Blou is vir onthou – blou is hulle
skoolkleur.
TOES ONS EINDIG WAS GRACE LUNDY

, Samantha (Sam) Adams

- Graad 11
- Wil graag oorsee gaan studeer om ‘n aktrise te word
- Ouers : Bianca Adams
- Geen broers of susters nie
- Pragtige meisie maar arriveer met heelwat emosioneel bagasie
- Haar vorige skool was in Klerksdorp
- Haar hare is in ‘n lang donker velgsel, haar oë is pikswart.
- Kom van Klerksdorp af.
- Haar ma is Bianca Adams
- Sy wil eendag ’n bekende aktrise word in Hollywood.
- Sy het al baie lande besoek, want haar ma kon verniet vlieg en haar kaartjie
was baie goedkoop.
- Sy het die skool verlaat omdat sy ’n verhouding gehad het met ’n meisie
(Amanda) / slegte vriende gehad.
o Hierdie is die rede waarom Bianca sê het hulle getrek.
- Wen die provinsiale redenaarskompetisie (public speaking). Juffrou Enslin is haar
afrigter. Storie versprei dat sy en die juffrou ’n verhouding het.
- Bly by haar tannie in die Krismis-huis (daar is duisende kersversierings in en op
die huis tydens Kerstyd.Dit het ’n Huiness World rekord gehou.)
- Daar is ’n pienk driehoek en die reënboogvlag in haar kamer (gay simbole)
- Andries spuit lelike goed (“Sam is ’n dyke”) oor Sam teen die muur oorkant die
bushalte.
o Andries het probeer molesteer in sy bakkie op pad terug van die gala af. Sy
het hom tussen die bene geskop en weggehardloop.
o Sy vertel vir Mnr. Brits daarvan en Andries word afgedank (fired).
- Is die seremoniemeester (master of ceremony) tydens die matriekafskeid omdat
sy die beste redenaar is.
- Sy het nooit haar pa geken nie – hy het padgegee toe hy uitvind Bianca is
swanger (pregnant).


Ian Bote

- Onderhoof seun
- Hou van Sam en vra haar om te matriek dans

Sam se ma (Bianca Adams)

- Het ‘n lugwaardin met SAA gewerk
- Werk vir Kara se ma
- Was ’n lugwaardin vir SAL.
o Sy het ’n pers skouerband (sash)
o Sam brand dit per ongeluk met die kers in haar kamer.
- Wen Miss Sun Air 1999 – enigste kleurlingvrou by die kompetisie
- Het ‘n man ontmoet met wie sy sou trou, maar hy wou nie sy vrou los nie.
o Hierdie is die rede waarom Sam sê het hulle getrek.
- Sy werk nou vir Kara se ma – help dat die funksies glad verloop, maak seker die
kelners (waiters) doen hulle werk; maak die tafels skoon.

TOES ONS EINDIG WAS GRACE LUNDY

Dit zijn jouw voordelen als je samenvattingen koopt bij Stuvia:

Bewezen kwaliteit door reviews

Bewezen kwaliteit door reviews

Studenten hebben al meer dan 850.000 samenvattingen beoordeeld. Zo weet jij zeker dat je de beste keuze maakt!

In een paar klikken geregeld

In een paar klikken geregeld

Geen gedoe — betaal gewoon eenmalig met iDeal, Bancontact of creditcard en je bent klaar. Geen abonnement nodig.

Focus op de essentie

Focus op de essentie

Studenten maken samenvattingen voor studenten. Dat betekent: actuele inhoud waar jij écht wat aan hebt. Geen overbodige details!

Veelgestelde vragen

Wat krijg ik als ik dit document koop?

Je krijgt een PDF, die direct beschikbaar is na je aankoop. Het gekochte document is altijd, overal en oneindig toegankelijk via je profiel.

Tevredenheidsgarantie: hoe werkt dat?

Onze tevredenheidsgarantie zorgt ervoor dat je altijd een studiedocument vindt dat goed bij je past. Je vult een formulier in en onze klantenservice regelt de rest.

Van wie koop ik deze samenvatting?

Stuvia is een marktplaats, je koop dit document dus niet van ons, maar van verkoper gracel. Stuvia faciliteert de betaling aan de verkoper.

Zit ik meteen vast aan een abonnement?

Nee, je koopt alleen deze samenvatting voor $8.78. Je zit daarna nergens aan vast.

Is Stuvia te vertrouwen?

4,6 sterren op Google & Trustpilot (+1000 reviews)

Afgelopen 30 dagen zijn er 65040 samenvattingen verkocht

Opgericht in 2010, al 15 jaar dé plek om samenvattingen te kopen

Start met verkopen

Laatst bekeken door jou


$8.78  3x  verkocht
  • (0)
In winkelwagen
Toegevoegd