100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Mamma kan ek nie se nie IEB Poem / Gedig $4.45   Add to cart

Summary

Summary Mamma kan ek nie se nie IEB Poem / Gedig

 94 views  1 purchase
  • Course
  • Institution

In depth line by line analysis of “Mamma” kan ek nie sê nie - Jelleke Wierenga

Preview 2 out of 5  pages

  • October 17, 2023
  • 5
  • 2023/2024
  • Summary
  • 200
avatar-seller
“Mamma” kan ek nie sê nie - Jelleke Wierenga

Ek onthou die engel

het my van die rand

van wik en weeg



afgeskop in jou in



onmoontlik sê hulle

om te weet van

voor tyd se tyd



maar ek het geweet

wat ek nou weet:



as jy na my kyk

is ek nie

in jou oë nie.

, “Mamma” kan ek nie sê nie Aanhalingstekens: haar spesifieke ma
- Hierdie woord word nie gebruik nie
- Inversie “mamma” te bekelmtoon
- Die spreker se ma wou nie swanger geraak het
nie maar
1. Ek onthou die engel - Die spreker onthou / gee erkenning aan 'n hoër
hand / die engel wat betrokke is by haar
geboorte - toe sy 'n mens geword het
- Die spreker vra: Wou Ma my gehad het?
- Onthou engel wat betrokke by haar geboorte
I remember the angel geraak
- Die ma is onseker: sy twyfel of sy die kind moes
hè of nie
2. het my van die rand - Sy is op die rand om 'n besluit te maak; sy kon nie
die besluit maak nie en toe besluit die engel vir
saved my from the edge haar.
3. van wik en weeg "wik en weeg" - Afrikaanse Spreekwoord
Alliterasie: van alle kante beskou (weigh the pro
sand cons)
of weighing in uncertainty
“afgeskop" - direkte, gewelddadige aksie
- Beklemtoon die oomblik wat 'n groot invloed op
twee mense se lewens sou he: die ma en die kind
Af - goddelike ingryping / vanuit die hemel af aarde
toe geskop
In - die fetus begin groei in die ma se baarmoeder
4. afgeskop in jou in - Die engel het self ingegryp (intervene)
- Die engel besluit die vrou moet swanger raak en
moet die kind he
- Ma het geen keuse gehad nie
- Die swangerskap is op die ma afgedwing.
(forced)
"jou" - die ma


kicked down into you
Dis onmoontlik ! voorbeeld van voorplassing
- Inversie omgekeerde woordorde
5. onmoontlik sê hulle Beklemtoon: daar is geen bewyse dat 'n fetus iets
kan onthou nie
impossible they said "hulle" - gewone mense glo dit nie
- Geen bewys dat ʼn fetus iets kan onthou
- Voor geboorte geweet dat haar ma nie lief vir
6. om te weet van
haar is

to know
"voor tyd se tyd” - tyd voor die kind se geboorte
- Dis onmoontlik om te weet wat voor jou
geboorte gebeur het
- Kontrasterende gedagte van die spreker wat
7. voor tyd se tyd die teenoorgestelde bewys
- Die spreker is doodseker die ma was reeds voor
geboorte nie lief vir haar nie
- Onmoontlik om te weet voor jou geboorte




before the time of birth

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying these notes from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller studynoted. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy these notes for $4.45. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

76669 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy study notes for 14 years now

Start selling
$4.45  1x  sold
  • (0)
  Add to cart