Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (519)
Seller
Follow
studynoted
Reviews received
Content preview
Strelitzia - Annie Klopper
dit was reeds te laat vir verskonings maak
toe mevrou Susan van Breda - enkele sekondes
nadat sy die oggend om stiptelik seweuur
met 'n lang sigaret
tussen gladde naels agter die stuur
van haar luukse sedan ingeskuif het –
skielik
geskok
na die linkerkant van haar simmetries
geplaveide siersteenoprit staar
dit was reeds te laat vir verskonings maak,
ja,
maar
dalk
indien sy nie so besig was om
( met die staar saam )
aan verskonings te dink nie
sou sy dalk ten minste redes kon kop
waarom haar seun haar strelitzia
stukkend sou wou skop
, - Skakel met die einde van die gedig.
"te laat" - leser verstaan eers later
1. dit was reeds te laat vir (uitsteltegniek) in die gedig waarom dit te laat vir
verskoning maak is.
verskonings maak
it was already too late to make excuses
- Leser word aan die hoofkarakter voorgestel
- Susan van Breda
2. toe mevrou Susan van Breda - - "mevrou" - karakter is formeel, style baie stip
reik “enkele sekondes"
enkele sekondes - Sy hou nie daarvan om laat te wees nie.
- Baie georganiseerd
then Mrs Susan van Breda - a few seconds - Altyd op tyd
- Het om sewe-uur skerp vertrek
3. nadat sy die oggend om
stiptelik seweuur
after she in the morning at seven o'clock sharp
- Begin haar dag met 'n elegante, lang sigaret
- Rookgewoonte dui op 'n persoon wat moontlik
4. met 'n lang sigaret sukkel om stres te hanteer
- Susan van Breda lyk asof sy in beheer van haar
lewe is
with a long cigarette
- Die einde van die gedig gee inligting oor die
oorsaak var haar stres
- Haar naels is perfek gemanikuur
- Sy is baie gesteld op haar voorkoms
5. tussen gladde naels agter die
stuur
between smooth nails behind the wheel
- Alles is van die beste - duur motor
6. van haar luukse sedan
ingeskuif het –
slid into her luxury sedan –
In kontras met reëls 1 - 6
Reëls 1 - 6
7. skielik - Lang, beskrywende reëls
- Beskryf Susan van Breda as goed
georganiseerd
suddenly
Reëls 7-8 – alleen plasing
- Kort versreëls; beklemtoon die impak wat die
insident aan die einde op haar gehad het
8. geskok Iets versteur haar perfekte prent
- Moontlike aanduiding ook dat sy terugry op die
shocked oprit om seker te maak dat sy reggesien het;
haar strelitzia is geskop
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller studynoted. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $4.23. You're not tied to anything after your purchase.