Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language
200
All documents for this subject (486)
Seller
Follow
laetitiakahamba
Content preview
10/18/23, 4:02 PM Notes - Evernote
Afrikaans Poems
Strelitzia
Strofe 1
Parentese (r.2-6)
Beskrywing van ma - gee inligting oor vrou se status en lewenstyl
Sy is presies en perfeksionisties en hou daarvan dat alles seepglad verloop ("stiptelik" "gladde
naels" "luukse sedan")
Die spreker gebruik twee tegnieke om dit te beklemtoon: alliterasie van die s-klank en
enjambement
R.1
Halfrym - assonansie ("laat...maak")
Skep die indruk van konflik
R.2
Mevrou=titel van getroude vrou
Hoofletters:
Verwys na 'n spesifieke vrou
Sy is belangrik in die gedig
Suggereer ook status
R.3
"stiptelik om sewe-uur"=betyds
Sy het 'n vaste roetine, alles verloop seepglad en volgens plan
R.4
"lang sigaret"=rook
R.5
Gladde naels=goedversorgde vrou
Besoek 'n skoonheidsalon
“stuur”
Letterlik - verwys na die motor se stuurwiel
Figuurlik - in beheer wees
R.6
"luukse sedan"
Weelderig en baie gerieflik
Ryk, welgesteld
Assonansie beklemtoon hoe elegant ma is ("stuur...luukse")
Haar beeld en voorkoms is baie belangrik
https://www.evernote.com/client/web?login=true#/notes/c0349151-590b-55af-0f58-0754562b6da8 1/8
, 10/18/23, 4:02 PM Notes - Evernote
R.7
Allenplasing "skielik"
Vertraag die ritme - beklemtoon ma se reaksie
Skep 'n pouse sodat die leser daarop kan fokus
Dit onderbreek haar roetine
R.8
Allenplasing "geskok"
Dui op die front van perfeksie
Skep die indruk van 'n perfekte, welaf, gebalanseerde gesin
R.10
"staar"
Kyk vir 'n lang tyd op een plek/in een rigting
So geskok dat sy nie kan ophou kyk nie want sy glo nie wat sy sien nie
Beklemtoon ma se oordrewe reaksie
Strofe 2
R.11
Herhaling van r.1
Bind die gedig tot 'n eenheid
Bou spanning want dit beklemtoon die feit dat iets fout is
Beklemtoon die ma se herhaalde verskonings
Beklemtoon die seun se frustrasie met die ma se verskonings oor haar onbetrokkenheid in sy
lewe
R.12
"ja,"
Bevestig dat dit te laat is
Komma=sug, huiwering
R.13
"maar"
Suggereer ander moontlikhede
R.14
"dalk"
Miskien is daar ander opsies waarop die ma die situasie kon hanteer
Miskien is dit nie te laat om dinge met haar seun reg te stel nie
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying these notes from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller laetitiakahamba. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy these notes for $9.08. You're not tied to anything after your purchase.